PERDE IN ONS GESKIEDENIS Perde is bekend vir hullle krag, spoed, ratsheid, uithouvermoë, lojaliteit, sagte geaardheid, hardheid en dapperheid. Feitlik elke volk en elke nasie het op sy eie manier van perde gebruik gemaak. Beskawing en handel sou nooit sonder…
Kategorie: Rebellie 1914
Slag van Delvillebos / Julie 1916 / WWI / Die Groot Oorlog 1914-1918
Slag van Delvillebos Julie 1916 WWI Die Groot Oorlog 1914-1918 DIE GROOT OORLOG Die Eerste Wêreldoorlog, waarin die groot moondhede in die Wêreld mekaar aangevat het, kan met reg Die Groot Oorlog genoem word. Dit was ń oorlog met katastrofiese…
30 Januarie 1915 / Die Vrede van Upington / Dokument van oorgawe word geteken deur die Rebellieleiers en die Uniemagte(troue Britse onderdane).
30 Januarie 1915 Die Vrede van Upington Dokument van oorgawe word geteken deur die Rebellieleiers en die Uniemagte(troue Britse onderdane). 1913. Eerste Wêreldoorlog breek aan, Brittanje kom in staat van oorlog teen Duitsland en Brits-Suid-Afrika word betrek. Manie Maritz, majoor…
NG Kerk Winburg / Burgermonument / NG Kerk Rietfontein Winburg / Die Eerste Pastorie
NG Kerk Winburg Burgermonument Winburg NG Kerk Winburg Moedergemeente Klipkerk. Die NG Kerk Winburg is die oudste gemeente in die NG Kerk Vrystaat en Transvaal. 1840 is ń ooreenkoms tussen Hendrik Potgieter en Andries Pretorius op Potchefstroom gemaak en stig…
Vredefort / Polisiestasie / Poskantoor / Kerk / Simboliese Ossewatrek
Vredefort Vrystaat Vredefort is ń klein plattelandse dorpie binne in ń massiewe krater van ongeveer 300 km in deursnee. Vredefort is naby die middelpunt van hierdie oudste en grootste impakkrater wat ook vernoem is na díe dorp; Die Vredefort Koepel.…
Jopie Fourie / Pretoria ABO / Rebellie
Brits Jopie Fourie Monument 27 Augustus 1878 – 20 Desember 1914 Aan die voet van die Magaliesberge op die plaas Wildebeesthoek. Op die R513, pad tussen Pretoria-Noord en Brits/Hartebeespoort. Gedenknaald van graniet, 5 meter hoog in vorm van suil op…