Monument vir Franse Hugenote in Graaff-Reinet 1688 – 1988 Die eerste Franse Hugenote kom April 1688 in die Kaap aan. Hulle was vlugtelinge uit Frankryk, hul Vaderland, waar hulle meedoënloos vervolg was ter wille van hulle geloof. Hierdie Hugenote het…
