Versoeningsbeeld Vredesbeeld Hervormde Kerk Rustenburg Herinneringsklip ABO PIONIERS Onder die Trekkers in die Transvaal was daar van die begin af meningsverskille tussen die verskillende leiers veral t.o.v. verskille in godsdiens siening en politieke sieninge. Dit kan verwag word in pioniersgemeenskappe…
Kategorie: Opstande
1956 / Bergville Daggaoorlog / Dagga / Cannabis
1956: Bergville Daggaoorlog (Bydrae deur Kobie Ströh) OORSPRONG / AGTERGROND Die gebruik van Cannabis is van die vroegste jare al bekend. Cannabis is na Afrika gebring deur die vroeë Arabiese-, of Indiese handelaars. Reeds in 1609 het Friar João dos…
Volksmoord Monument Kigali Rwanda / Rwanda Slagting/ 6 April 1994 / ABO / Konsentrasiekamp
6 April 1994 Rwanda Slagting Nie SA geskiedenis nie, maar SA word duidelik en onomwonde op Monument by Kigali aangedui. Nou wel nie een van ons eie Monumente in Suid-Afrika nie maar baie interessant. Die Volksmoord Monument in Kigali Rwanda…
Sharpeville Opstand / 21 Maart 1960 / Vereeniging / Gauteng
21 Maart 1960 Sharpeville Opstand Vereeniging 21 Maart 1960, die dag wat die naam Sharpeville wêreldwyd in die nuus was. Die dag was beplan deur die PAC, splintergroep van die ANC as landwye staking en opstande teen die paswette in…