VAL Mpumalanga Die dorpie Val waar tyd gaan stilstaan het. Hierdie rustige dorpie met ń ryke geskiedenis bied lafenis vir die siel. Die dorpie ,Val, met sowat 10 permanente inwoners, sy eie polisiestasie met meer polisiemanne as inwoners verwelkom besoekers…
Kategorie: Val
Die Whisky Trein / Val / Heidelberg / Greylingstad / Skyngeveg 2024
Die Whisky Trein Val / Heidelberg Greylingstad Mpumalanga ABO Die spoorlyn tussen Natal en Johannesburg/Pretoria was van uiterste belang vir die Britse Mag tydens die ABO aangesien dit hulle voorraadlyn was. Die spoorlyn tussen Standerton en Heidelberg was veral kwesbaar…