Loskopdam Hand Monument Loskopdamwal Mpumalanga Groblersdal LOSKOPDAM HAND MONUMENT Vlak langs die wal van die Loskopdam (parkeringarea) staan hierdie besonderse monument. ń Granietbeeld van ń uitgestrekte hand, ń ruwe hand. Die Woorde op die Monument treffend: Ń NASIE WAT WIL…
Kategorie: Groblersdal
Loskopdam / Groblersdal / Mpumalanga
Loskopdam Groblersdal Mpumalanga LOSKOPDAM Gebou in die Olifantsrivier naby Groblersdal. Reeds in 1934 begin die Departement van Waterwese om ń dam in die Loskopvallei te bou met besproeiing as die uitsluitlike doel. 1938 is hierdie dam voltooi, een van grootstes…