Bartolomeusnag (Bloedbruilof) Nag van 23/24 Augustus 1572 Frankryk Franse Hugenote Bartolomeusnag 23 Augustus 1572 Hierdie nag was die begin van ń grootskaalse uitwissing van Franse Protestante (Hugenote). Die vervolging het vir jare voortgeduur en eindelik vir die Kaap voordeel ingehou…
Kategorie: Franschhoek
Hugenote Monument Franschhoek
Hugenote Monument Franschhoek Graaff-Reinet Franse Hugenote April 1688. Die eerste Hugenote kom in die Kaap aan. Hul was aan boord die skip, die “Voorschoten” gewees. Hierdie skip wat reeds op die 31ste Desember 1687 uit Delfthaven vertrek het was maar…