Trekleiers se roetes, laaste rusplek en gedenkstene:
Bekende Trekleiers en Roetes
(Deur Kobie Ströh)
Louis Trichardt en Johannes Jacobus van Rensburg ( Lang Hans): Beweeg gelyktydig tot by Soutpansberg
Lang Hans van Rensburg : Trek ooswaarts. Hele geselskap vermoor
Louis Trichardt : Rampspoedige tog na Delagoabaai (Lourenqo Marques)
Karel Trichardt : Trek saam met sy pa op moordende tog na Delagoabaai. Oorleef Eerste en Tweede Vryheidsoorlog
Hendrik Potgieter: Beweeglike leier. Verken binneland tot noord van Limpopo
Gerrit Maritz : By Thaba ‘Nchu gekies as voorsitter van Burgerraad
Piet Uys en Piet Retief : Volg na mekaar dieselfde roete noordwaarts
Hendrik Potgieter en Gerrit Maritz: Trek oor die Drakensberge
Sarel Cilliers : Sluit aan by trek van Potgieter. Deelname Vegkop/ Boedrivier. Gelofte by Danskraal
Andries Pretorius : In bevel tydens Slag van Bloedrivier
Karel Landman : Tweede in bevel by Bloedrivier
Piet Uys: Kom om in die Slag van Italeni
Laaste Rusplek van Trekleiers:
Louis Trichardt: Rampspoedige tog na Delagoabaai (Lourenqo Marques). Lourenqo Marques
Karel Trichardt : Middelburg Transvaal
Johannes Jacobus van Rensburg ( Lang Hans): Hele geselkap vermoor by sameloop van Olifantsrivier en Limpoporivier
Hendrik Potgieter: Schoemansdal
Gerrit Maritz : Weenen, Sooilaar
Piet Uys: Kom om in Slag van Italeni, saam met sy seun Dirkie Uys
Piet Retief : Umgungundlovo
Sarel Cilliers : Doorkloof Kroonstad
Andries Pretorius : Pretoria Heldeakker
Karel Landman : Uithoek, Pietermaritzburg
Enkele Gedenkstene van Trekleiers:
Louis Trichardt gedenkmuur Lourenqo Marques
Carolus Trechard opTrichardt Mpumalanga
Hans van Rensburgh Pietersburg Limpopo (Beeld verwyder)
Hoekfigure Voortrekkermonument Pretoria : Andries Pretorius, Piet Retief, Hendrik Potgieter en die Onbekende Voortrekkerleier
Gerrit Maritz Pietermaritzburg
Marmerfries in Voortrekkermonument Pretoria , Dirkie Uys verdedig sy pa, Piet Uys
Piet Retief Moordkoppie Umgungundlovo
Sarel Cilliers Kroonstad
Karel Landman Alexandria Port Elizabeth
Bron: Meeste inligting verkry vanaf ATKV Hartenbos Museum en Internet
Fotos: Facebook Monumente, Gedenktekens en Interessanthede SA en Hartenbos Museum