Vereeniging Geskiedenis in ‘n neutedop
The Village Shopping Centre
Hv Limpopo- en Generaal Hertzoglaan
Drie-Riviere
Vereeniging
1 November 2023 het ñ spoggerige nuwe besigheidsentrum sy deure geopen.
Hierdie nuwe sentrum bied varsgebakte eetgoed, stylvolle eetplekke, vars vleis van Escort en nog vele meer.
VEREENIGING GESKIEDENIS
Vereeniging is ñ dorp ryk aan geskiedenis
Vereeniging is een van die mees geskiedkundige dorpe in SA.
In Vereeniging het die Geskiedenis van Suid-Afrika ñ druippunt, ñ keerpunt en ñ beginpunt gevind.
ñ Groepie sakemanne en individue het saamgespan en ingespring om hierdie geskiedkundig- belangrike dorp se eer te probeer herstel.
Groepe soos SaveThree Rivers, VBC, KOEV en Vaaldriehoek Kultuurnetwerk (FAK) werk almal daaraan om ñ beter beeld van Vereeniging voor te stel.
INLIGTINGSBORDE
In ñ nuwe inisiatief is 3 groot borde teenThe Village Shopping Centre se muur aangebring.
Hier word Vereeniging se belangrike rol in die Geskiedenis van Suid-Afrika onder elke besoeker se aamdag gebring.
Geskiedenis van Vereeniging:
Die ontdekking van steenkool deur George William Stowe.
Die ontginning ban steenkool en ontwikkeling deur Sammy Marks.
Die Anglo-Boereoorlog.
Die Vereeniging Konsentrasiekamp en die VREDE VAN VEREENIGING.
Dankie eienaar en bestuurder van The Village Shopping Centre vir hierdie wonderlike inisiatief!




