Calvinia
Simboliese Ossewatrek
Eeufeesviering
Calvinia is bekend vir die omgewing se blommeprag gedurende die lenteseisoen.
By die ingang van die dorp is die besonderse monument ter herdenking aan die Eeufeesviering 1938 van die Groot Trek 1838 – 1938
Pragtige kakebeenwa uitgekerf uit sandsteen.
Eenvoudige bewoording
Eeufees 1938 aan sykant.
Aan voorkant Vegkop en Bloedrivier. Die plekke waar die grootste Wonderwerke in SA en groot oorwinnings plaasgevind het.
Lees meer:
https://www.facebook.com/share/p/12GmVPj7vyP
https://monument-sa.co.za/simboliese-ossewatrek-groot…
Foto’s Salomi Laubscher Januarie 2025

