Mynhope Witwatersrand Johannesburg Goudstad Kenmerkend van Johannesburg is die wolkekrabbers en goudgeel mynhope. Mensgemaakte berge in en rondom die stad. Hope geel en wit sand, die goue uitskot diep uit die aarde se ingewande wat getuig van ñ Suid-Afrika ryk…
