Gereformeerde Kerk Warmbad
Bela Bela
1964
Pragtige gebou met sy lae “oorhangdak” skuil agter die bome.
Ongelukkig kon ons nie nader kom om hoeksteen af te neem nie en ook nie nader fotos neem nie. Hoop iemand kan dit daar vir ons neem. Dankie Marie Malan Engelbrecht vir foto van hoeksteen.
Fotos: Gysbertus Johannes Ströh Julie 2019.