Simboliese Ossewatrek/ Groot Trek / Fakkelloop / Monumente / Klipstapels / Waspore

Simboliese Ossewatrek Fakkelloop 1838-1938 TALLE KLEIN MONUMENTJIES Dwarsoor die land is klein monumentjies en klipstapels opgerig. Om in die kleinste dorpies hierdie monumentjies op te spoor, is telkens ñ aangename herinnering. Die dorpe het eie inisiatief gebruik en elkeen hulle…

Die klein monumentjie / Voortrekkermonumentjie / Vereeniging / Vredesmonument / Vryheidsmonument

Die klein monumentjie Voortrekkermonumentjie Vereeniging Toe: Voortrekkerstraat Vereeniging Nou: Vryheidsmonumentterrein Vereeniging Simboliese Ossewatrek Fakkelloop WAT IS DIE GESKIEDENIS EN BETEKENIS VAN HIERDIE MONUMENTJIE? Hiervoor moet ons teruggaan na 1938. Voortrekkermonument Pretoria Die behoefte om ‘n monument op te rig ter…