Calvinia Simboliese Ossewatrek Eeufeesviering Calvinia is bekend vir die omgewing se blommeprag gedurende die lenteseisoen. By die ingang van die dorp is die besonderse monument ter herdenking aan die Eeufeesviering 1938 van die Groot Trek 1838 – 1938 Pragtige kakebeenwa…
