DIE EERSTE LUGKAPING TER WÊRELD (Kobie Stroh eggsa-pos) 28 Julie 1942 NOGAL DEUR ‘n SUID-AFRIKANER / WWII / Tweede Wêreldoorlog TED STREVER Ted Strever se kinderjare was eenvoudig en nederig. Hy het grootgeword en opgegroei in Pietersburg in SA in…
Skrywer: Kobie Ströh
Eerste Nagmaal in die Kaap / 1652
12 Mei 1652: Eerste Nagmaalsviering in die gemeente van Kaapstad Op hierdie dag is die eerste Nagmaal aan die Kaap gevier. Jan van Riebeeck se dagregister vertel soos volg oor hierdie geleentheid: “… is alhier in’t noch onvolmaeckte fortjen staende,…
Lizzie van Zyl / Heilbron / ABO / Konsentrasiekamp /Bloemfontein
9 Mei 1901 Sterfdatum van Lizzie van Zyl Bloemfontein Lizzie van ZYL Sekerlik een van die bekendste, tragiese, beskrywendste foto’s wat nog ooit gepibliseer is, is dìe van die sterwende Lizzie van Zyl. LIZZIE VAN ZYL Gebore 22 April 1894…
Paul Kruger / Boekenhoutfontein / Rustenburg / Paul Kruger museum / Kedar Lodge
Boekenhoutfontein Rustenburg Noordwes PAUL KRUGER MUSEUM BOEKENHOUTFONTEIN KEDAR HERITAGE LODGE KEDAR HERITAGE LODGE Kedar Heritage Lodge is sowat 20 km noord van Rustenburg geleë. ñ Unieke plek waar Luuksheid, Bosveldnatuur en Geskiedenis mekaar ontmoet. Kedar beskik oor konferensie geriewe, ontspanningsgeriewe,…
Paul Kruger Beeld / Rustenburg / Groot Trek / Stadsaal / Padpredikant
Rustenburg Paul Kruger Beeld Groot Trek Munisipale kantore Padpredikant RUSTENBURG OU STADSAAL Die eerste Stadsaal van Rustenburg is in 1931 in ‘n brand verwoes. Gelukkig was daar reeds versekering uitgeneem op die gebou (voor die eerste premie betaalbaar was) en…
Paul Kruger / Waterkloof / Rustenburg / Boer
Waterkloof Rustenburg Paul Kruger plaas en woning (Paul Kruger Lodge) PAUL KRUGER Grootouers: Stephanus Johannes Kruger en Margaretha Steenkamp Ouers : Casper Johan Hendrik Kruger en Elsje Francina Steyn Op die plaas Bulhoek, noord van Zoutpansdrift aan die Suurberge is…
Korbeelhuise / Karoo
Korbeelhuise Hantam Karoo Hardemans-Karoo Carnavon, Fraserburg. Williston… HUISE MET STORIES KORBEELHUISIES Besoekers aan die Hantamkaroo sien dikwels hierdie vreemde huisies raak. Ronde kliphuisies of kliprondawels wat soos byekorwe lyk. Dikwels afgewit en word selfs gebruik as gastehuise. Hierdie huisies word…
Rustenburg Kloof
Rustenburg Kloof Rustenburg Noordwes Die dorp Rustenburg pryk aan die voet van die indrukwekkende Magaliesberge. Die mees prominente kenmerk van hierdie area is die Rustenburg Kloof, ‘n groot spleet in die kranse, hoog teen die berg. Hierdie kloof is duidelik…
Versoeningsbeeld / Hervormde Kerk Rustenburg / Pioniers / Andries Pretorius / Hendrik Potgieter / Sandrivierkonvensie / Paul Kruger
Versoeningsbeeld Vredesbeeld Hervormde Kerk Rustenburg Herinneringsklip ABO PIONIERS Onder die Trekkers in die Transvaal was daar van die begin af meningsverskille tussen die verskillende leiers veral t.o.v. verskille in godsdiens siening en politieke sieninge. Dit kan verwag word in pioniersgemeenskappe…
NG Kerk Rustenburg / Paul Kruger / Derdepoort Gedenknaald
NG Kerk Rustenburg STIGTING NG Gemeente Rustenburg is die tweede oudste gemeente in die ou Transvaal. Gestig in 1850 deur mense wat met waagmoed en groot geloof hulle hier in die woeste en gevaarlike deel van SA , agter die…