Bydrae deur Hennie van Deventer SEWEWEEKSPOORT: IDEAAL OM VAN ALLES WEG TE KOM Slinger-slinger deur die ruuste van ruwe rotse kies die klipperige grondpad koers van die sendingstasie Zoar se kant op die bekende R62-roete tot by Laingsburg op die…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Bydrae deur Hennie van Deventer SEWEWEEKSPOORT: IDEAAL OM VAN ALLES WEG TE KOM Slinger-slinger deur die ruuste van ruwe rotse kies die klipperige grondpad koers van die sendingstasie Zoar se kant op die bekende R62-roete tot by Laingsburg op die…
21 Mei 1737 Tafelbaai Kaap van Storms 8 skepe vergaan. “1737. (John Roderick) (Die Kaap van storms.) ń Tragiese dag in Tafelbaai. Die Soutrivier, nie ver van Tafelbaai, is op hierdie dag die stille getye van die stranding van agt…
Boekenhoutfontein Rustenburg Paul Kruger se bidplek BOEKENHOUTFONTEIN Tussen Maart 1873 en Oktober 1874 verlaat Paul Kruger sy plaas Waterkloof en gaan vestig hy hom op een van sy ander plase Boekenhoutfontein, noord van Rustenburg. Hier woon hy ongeveer 10 jaar…
Dirkie Uys Monument Simboliese Ossewatrek 1938 Somerset-Wes DIRKIE UYS (3.3.1923 – 6 .4.1838) Dirkie Uys ( Dirk Johannes Uijs) is 3 Maart 1823 distrik Swellendam gebore. Die tweede van 3 seuns. Sy pa was die bekende Voortrekkerleier Piet Uys en…
1860 Die grootste jagtog in die geskiedenis van Suid-Afrika (Bydrae deur Kobie Ströh) Julie tot September 1860 het Prins Alfred, 2de oudste seun van Koningin Victoria, Suid-Afrika amptelik besoek. Tydens hierdie besoek het die grootste jagtog in die geskiedenis van…
Werk en Wen Die Koöperatiewe Gedagte Werk en Wen OTK Agri Graan Coert Steynberg Bethal Bronkhorstspruit BETHAL en die OTK Bethal is ñ landboudorp in Mpumalanga. Gestig in 1880 op die plaas Blesbokspruit. Die dorp is vernoem na die vrouens…
Die Slag van Soutrivier 29 Februarie /1 Maart 1510 Francisco de Almeida word in Kaap die Goeie Hoop doodgemaak. Waarskynlik die eerste botsing tussen Europeërs en inheemse mense van Suid-Afrika. ñ Bloedige geveg waar die Khoikhoi as oorwinnaars geseëvier het.…
Langste doopnaam in Suid Afrika / Longest baptism name in South Africa (Contributed by Kobie Stroh) Recorded in the baptism records as “Jesaja 41:14: “Vrees niet, gij wormpje Jakobs, gij volkje Israëls! Ik help u, spreekt de Heere, en u…
DIE VOLKWAGEN BEETLE / KEWER (Bydrae deur Kobie Ströh) Die Volkwagen Beetle, amptelik die Volkwagen Tipe 1 of informeel die Volkswagen Kewer , is bemark deur die Duitse Motorvervaardiger VW van 1938 tot 2003. Die langste en mees vervaardigste motor…
1956: Bergville Daggaoorlog (Bydrae deur Kobie Ströh) OORSPRONG / AGTERGROND Die gebruik van Cannabis is van die vroegste jare al bekend. Cannabis is na Afrika gebring deur die vroeë Arabiese-, of Indiese handelaars. Reeds in 1609 het Friar João dos…