Baie bekende woorde geuiter! Slag van Majuba Baie bekende woorde geuiter! “(Niemand sal ons hier kan verdryf nie), het General Colley in sy oormoed gesê. “We could stay here for ever.” P25 Majuba VE d’ Assonville Mev Hendrina Joubert: ”…
Kategorie: Natal-KwaZulu-Natal
Howick Konsentrasiekamp / ABO
Howick Konsentrasiekamp In Natal was ‘n hele aantal Konsentrasiekampe o.a by Pietermaritzburg, Howick, Pinetown, Eshowe, Ladysmith, Merebank ens. Die eerste kamp was by Pietermaritzburg en die tweede is Januarie 1901 net buite Howick geopen. Die Howick kamp was aanvanklik net…
Die moord op Piet Retief en sy manne / Umgungundlovu / Moordkoppie / 1838
6 Februarie 1838 Die moord op Piet Retief en sy manne Umgungundlovu Hlomo Amabuto Moordkoppie PIET RETIEF Hiedie trekkerleier is op verskeie plekke vereer. Die dorpe Piet Retief en Pietermaritzburg is gedeeltelik na hom vernoem. Pieter Mauritz Retief. Gebore 12…
Sterkfonteindam / Harrismith
Sterkfonteindam Harrismith STERKFONTEINDAM Een van grootste en 2de hoogste (1708 m) dam in SA. Geleë naby die Drakensberg eskarp. Gariepdam 5 340 600 meg l Vanderkloogdam 3 172 300 meg l Sterkfonteindam 2 616 900 meg l Vaaldam 2 603…
Drakensville / Die Voortrekkers Jeugbeweging / 1930 – 2016 / 85 jaar / Groot Trek
Drakensville Die Voortrekkers 2016 – 85 Jaar Groot Trek DIE VOORTREKKERS Die Voortrekkers is ‘n Jeugbeweging vir Afrikaanse kinders. Reeds in 1913 het Ds CF Visser (Vader Visser, vader van Die Voortrekkers) die behoefte van so ‘n beweging besef. 30…
Hans Dons de Lange word tereggestel / 26 Maart 1861/ Ladysmith / Voortekkerheld
Pos deur Daniel Lotter Facebook 2023 DIE GRUSAME DOOD VAN ‘n VOORTREKKERHELD Hans Dons de Lange Op 26 Maart 1861, vind die teregstelling van ‘n interessante historiese figuur plaas onder omstandighede wat vandag nog ‘n mens se nekhare laat rys.…
Eerste Vryheidsoorlog / Vrede word onderteken in O’Niel se huis / 21 Maart 1881/ O’Niels Cottage
21 Maart 1881 Die Eerste Vryheidsoorlog Vrede word onderteken in O’Niel se Huisie. O’Neil’s Cottage / O’Neil se huisie Die huis is geleë tussen Volksrust en Newcastle. O’Neil’s Cottage: aan die voet van aMajuba Die huisie waar vredesonderhandelings tydens die…
Slag van Spioenkop / 23-24 Januarie 1900 / ABO
Slag van Spioenkop 23 – 24 Januarie 1900 ABO Natalse front Boere oorwinning Spioenkop is ñ hoë heuwel bokant die Tugelarivier. Die Boere het stellings op en onder Spioenkop opgerig, want daar kon hulle die wapaaie versper waarlangs die Britte…
Die Rooi Woestyn Red Desert Port Edward
Die Rooi Woestyn Red Desert Port Edward Hierdie Rooi Woestyn is die kleinste woestyn ter wêreld, net 11 hektaar groot en 200 m in deursnee. Die woestyn is geleë in die privaatreservaat Umtanvuna Natuurreservaat naby die Mtanvunarivier. Die Rooi Woestyn…
Slag van Platrand ABO Ladysmith Harrismith Burgermonument NG Kerk Harrismith Simboliese Ossewatrek
6 Januarie 1900 Slag van Platrand Ladysmith ABO Gedenksteen / Monument Harrismith NG Kerk Harrismith Burgermonument Waspore van Piet Retief Wa 1938 tydene Simboliese Ossewatrek. LADYSMITH Die Britte het ñ sterk mag van sowat 10 000 man met 30 kanonne…