Beaufort-Wes Wes-Kaap Republiekwording Monument Beaufort-Wes Beaufort-Wes met sy verskeidenheid argitektoniese style; Victoriaans, Erwarduaans, Kaaps-Hollande, Gotiese boustyle en selfs die kenmerkende platdak Karoo huisies is ń juweel in die Karoo. Hierdie dorp het nog altyd ń aktiewe rol in die geskiedenis…
