Naval Hill in die middel van die Vrystaat, 550 km van die naaste see ! deur Hendrik Strydom Hierdie naam NAVAL HILL klink totaal onvanpas in die Vrystaat as mens in ag neem dat dit in die middel van Suid-Afrika…
![](https://monument-sa.co.za/wp-content/uploads/2024/05/nh5.jpg)
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Naval Hill in die middel van die Vrystaat, 550 km van die naaste see ! deur Hendrik Strydom Hierdie naam NAVAL HILL klink totaal onvanpas in die Vrystaat as mens in ag neem dat dit in die middel van Suid-Afrika…
1860 Die grootste jagtog in die geskiedenis van Suid-Afrika (Bydrae deur Kobie Ströh) Julie tot September 1860 het Prins Alfred, 2de oudste seun van Koningin Victoria, Suid-Afrika amptelik besoek. Tydens hierdie besoek het die grootste jagtog in die geskiedenis van…
23 Februarie VRYSTAATDAG 23 Februarie 1854 VRYSTAAT ONAFHANKLIKE BOEREREPUBLIEK Bloemfontein Konvensie. Brittanje erken Oranje Vrystaat as onafhanklike Boererepubliek. 23 Februarie 1857 – 31 Mei 1902 VRYSTAATVLAG Vrystaatvlag wapper Die vlag is ontwerp deur die Nederlandse Koning Willem III ( Die…
PARYS VRYSTAAT: MANDJIE-FABRIEK (Bydrae deur Kobie Ströh) Parys (OVS) se Mandjie-Fabriek In ‘n poging om die uiterste armoede na die ABO te probeer verlig, het plaaslike besigheidsmense in Parys inisiatief geneem om klein fabrieke in Parys te vestig. Een van…
17 tot 27 Februarie 1900 Slag van Paardeberg Pos deur Louis Bothma : PAARDEBERG: 17 -27 FEBUARIE 1900 (Kort opsomming van die gebeure vir die 120 jaar herdenking) Nadat Kimberley op 15 Februarie 1900 deur ‘n berede mag onder bevel…
17 Januarie 1895 Henning Klopper gebore WIE WAS HENNING KLOPPER? Een van groot name in die geskiedenis van SA: Henning Klopper Henning Klopper is in 1895 distrik Heilbron gebore. Henning Johannes KLOPPER (1895-1985) is op 17.01.1895 as seun van Hendrik…
1 Januarie 2024 Udolpho Kultuurplaas Parys Padpredikant opgerig. PADPREDIKANT So op Nuwejaarsdag 2024 het 3 manne geswoeg, gesweet en gebeur om ñ pragtige Rigtingwyser oftewel Padpredikant digby die ingang van Udolpho Kultuurplaas op te rig. TREKKER Die Ringtingwyser staan stewig…
Bus Ongeluk Saulpoortsdam Sol Plaatjie Dam Bethlehem Werkersdag 1 Mei 2003 Bus jaag in dam in. 51 mense sterf SAULPOORTSDAM Saulpoortsdam is ñ gronddam, gebou in 1968 by die samevloeiing van die Asrivier en Liebenbergsvleirivier naby Bethlehem. Die dam dien…
Generaal Rooi Michael Prinsloo ABO Groot held tydens ABO Veg sy aan sy met Generaal Chritiaan de Wet. Bethlehem ANTONIE (ANTHONIE) MICHAEL PRINSLOO 1862 -1931 Michael Prinsloo, ook genoem Rooi Michael Prinsloo, waarskynlik agv sy rooi hare. Hy is gebore…
18 Junie 1911 Die eerste vliegtuig vlieg in Suid-Afrika Die mens het maar altyd gedroom om te kan vlieg of deur die lug te sweef. Leonardo da Vinci het al reeds in die vyftiende eeu sketse en ontwerpe geteken van…