MACCAUVLEI / Vereeniging / Gholfbaan / ABO / Tuin van Herinnering / Britse Soldate / Laaste skoot van die ABO

Foto: Gys Ströh Snr GGSA Vaal Toer 2025 Samesteller van inligting: Kobie Ströh Vervleg met Vereeniging se Geskiedenis Maccauvlei is veral bekend vir sy gholfbaan Die plaas Maccauvlei was oorspronklik gekoop deur  (Kwaai)  Carl August Pistorius in 1844.  Ontstaan van…

Klein Monumentjies in die Trekroetetuin / Voortrekkermonumebt / Pretoria / Jaco van Niekerk Beeldhouer

Trekroetetuin Replika’s van Monumente Nuwe monumentjies KLEIN MONUMENTJIES OP DIE TREKROETES LANGS DIE VOORTREKKER MONUMENT In die vyftigerjare (1963) het die Onderwyskollege van Pretoria, oos van die Voortrekkermonument, teen die koppie, ‘n reliëfkaart uitgelê van die 5 grootste hooftrekroetes in…

Harrismith / Burgermonument / Konsentrasiekamp / Van Riebeeckfees Poskoets

Harrismith Burgermonument Konsentrasiekamp slagoffers Van Riebeeckfees se Poskoets OORKANT DIE ou STADSAAL van Harrismith is ñ erg verwaardloosde park. IN hierdie PARK , sommiges noem dit Riebeeckpark, is ñ BURGER MONUMENT opgerig ter ere aan die Burgers wat hulle lewe…

Harrismith / Stadsaal / Debora Retief Gedenktuin / WWI / WWII / ABO / Verseende Boomstam / Hamilton Brug

HARRISMITH Sir Harry Smth gee in 1838 om ñ dorp te stig naby die bergpasse van Natal. Daar word aanvanklik besluit op ñ plek naby die kruising van die wa-roetes vanaf Winburg, Potchefstroom en Suikerbosrand. Die standhoudende Elandsrivier kon water…