MACCAUVLEI / Vereeniging / Gholfbaan / ABO / Tuin van Herinnering / Britse Soldate / Laaste skoot van die ABO

Foto: Gys Ströh Snr GGSA Vaal Toer 2025 Samesteller van inligting: Kobie Ströh Vervleg met Vereeniging se Geskiedenis Maccauvlei is veral bekend vir sy gholfbaan Die plaas Maccauvlei was oorspronklik gekoop deur  (Kwaai)  Carl August Pistorius in 1844.  Ontstaan van…