HOëRSKOOL MONUMENT Voor die ABO was meeste kinders nog tuis onderrig. Die NG Kerk het wel ‘n skooltjie in Krugersdorp sedert 1890 gehad. Tydens die ABO het die skool tydelik gesluit terwyl die onderwysers op Kommando was. Na die oorlog…
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
HOëRSKOOL MONUMENT Voor die ABO was meeste kinders nog tuis onderrig. Die NG Kerk het wel ‘n skooltjie in Krugersdorp sedert 1890 gehad. Tydens die ABO het die skool tydelik gesluit terwyl die onderwysers op Kommando was. Na die oorlog…
Krugersdorp Ou Toppies Geliefde kuierplek waar Paul Kruger graag gekuier het. DIE OU TOPPIES KLUB / KRUGERSDORP KLUB (Ockersestraat) Ou Historiese klub uit die 1890’s Paul Kruger en Dr Wouter van der Merwe was die stigters van die Krugersdorp Klub.…
PERDE IN ONS GESKIEDENIS Perde is bekend vir hullle krag, spoed, ratsheid, uithouvermoë, lojaliteit, sagte geaardheid, hardheid en dapperheid. Feitlik elke volk en elke nasie het op sy eie manier van perde gebruik gemaak. Beskawing en handel sou nooit sonder…
MAN MET VELE PROBLEME(eGGSA pos) Jan van Riebeeck. Man met vele probleme.Uit Journal of Jan Van Riebeeck Volume 1 / 1651 – 1655 Toe Jan van Riebeeck 1651 vertrek het vanaf Holland na Kaap die Goeie Hoop om daar ‘n…
Krugersdorp Paul Kruger se Kuierboom Jakaranda Oorkant Ou Toppies KRUGERBOOM / Paul Kruger se Kuierboom Ockersestraat Oorkant Ou Toppies , die historiese Krugersdorp Klub, weggesteek in ‘n binnehof, agter tralies, reik die ou Jakaranda-boom steeds na bo. As bome kon…
Krugersdorp Historiese boom (Pretoriusboom) Key West Mall OU HISTORIESE BOOM By Key West Inkopiesentrum (Hv Paardekraalstraat en Viljoenstraat) PAARDEKRAAL / VAAL MARTIENS PRETORIUS Die Oorspronklike eienaar van die plaas Paardeplaats (Paardekraal) was Andries Pretorius, die held van Bloedrivier Andries Pretorius…
KRUGERSDORP Paardeplaats / Paardekraal FONTEIN Pretoriuspark Monumentmeer / Paardekraalmeer Key West Inkopiesentrum Historiese Fontein by Paardekraal meer PRETORIUSPARK Krugersdorp het verskeie parke. Reeds sedert 1899 het landdros Human begin om bome orals in Krugersdorp te plant . Sedert 1905 lê…
DIE VOORTREKKERWEG MONUMENT / GEDENKSTEEN SIMBOLIESE OSSEWATREK Simboliese Ossewatrek Voortrekkerweg Krugersdorp Tydens die Simboliese Ossewatrek 1838-1938, die 100-jarige Voortrekker-Eeufeesvieringe van die Groot Trek, het verskeie ossewaens verskillende roetes kruis en dwars oor Suid-Afrika gevolg om by soveel moontlik dorpe en…
QUEENS BATTERY Krugersdorp Slagveld Historiese militêre terrein Jameson Inval 1895 Queens Battery, die plek waar die Krugersdorp Kommando gehelp het om die Jameson-inval te keer Queen’s battery (Queen’s Gold Mine Battery )– die area tussen Robert Broomstraat en die Wildreservaat.…
KRUGERSDORP DIE OU ZAR POLISIESTASIE EN STALLE 1897 Kommisarisstraat Paul Kruger stel in 1886 self die dorp, Krugersdorp, se eerste geregsdienaar aan, die Hollander Robert Gerrit Ockerse. Ockerse was Vrederegter, Kleiminspekteur en Posmeester. ‘n Deel van sy pligte was om…