BRIXTON TORING/ HERTZOG TORING / SENTECH TORING ‘n Kenmerkende landmerk in Brixton, Johannesburg , is hierdie beton-toring gebou op Brixton rif . die toring is 237 m hoog. Gebou in 1961 gebou, vroeg in 1962 voltooi. Ontwerp deur Ove Arup…
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
BRIXTON TORING/ HERTZOG TORING / SENTECH TORING ‘n Kenmerkende landmerk in Brixton, Johannesburg , is hierdie beton-toring gebou op Brixton rif . die toring is 237 m hoog. Gebou in 1961 gebou, vroeg in 1962 voltooi. Ontwerp deur Ove Arup…
Carnarvon Korbeelhuise Die dorpie Carnarvon het begin as ñ sendingstasie. Reeds in 1847 was hier ñ sendingstasie opgerig vir bearbeiding van n Xhosa-stam. Die Kaapse regering het die Xhosa’s daar geplaas om as buffer te dien teen die Boesmans. Die…
Hier was Helde Monument CONCORDIA Concordia is ñ klein dorpie in die Namakwaland in die Noord-Kaap naby die dorp Springbok. Concordia het ontstaan as ñ Rynse sendingstasie in 1852 . Sendingwerk was onder die Nama’s gedoen. Vanaf 1853 tot 1983…
Paul Kruger Brug / Kruger Brug STANDERTON Die dorp Standerton was eers genoem Standersdrift, later Standerton. Vernoem na Adriaan Hendricus Stander (1847-1897). Adriaan was ñ trekker, jagter, vegter(soldaat), plaasboer en later staatsman. Adriaan Stander was n vegter vir vryheid. 1863…
KRUGER BEELD TREK NA ORANIA “Hy is op ‘n plek waar hy welkom en veilig is, tussen sy mense.” 2025: Paul Kruger se jaar. Paul Kruger is gebore in die Karoo. Hy was een van die Voortrekker geslag wat oor…
30 Augustus 1955 Rondalia Hibberdene RONDALIA GEREGISTREER 30 Augustus 1955 is Rondalia geregistreer as n maatskappy. Die stigter Mnr Christo A Bisschoff. Die vakansieoord by Hibberdene ook hierdie dag amptelik geopen. Die doel van die maatskappy was om die Afrikaner…
Standerton Konsentrasiekamp Fontein STANDERTON Konsentrasiekamp / Ouma Swart /Begraafplaas https://monument-sa.co.za/standerton-konsentrasiekamp… STANDERTON KONSENTRASIEKAMP Standerton, die dorp langs die walle van die Vaalrivier. Net oos van die Paul Kruger Brug was die Standerton Konsentrasie- kamp waar meer as 800 vrouens en kinders…
HOëRSKOOL MONUMENT Voor die ABO was meeste kinders nog tuis onderrig. Die NG Kerk het wel ‘n skooltjie in Krugersdorp sedert 1890 gehad. Tydens die ABO het die skool tydelik gesluit terwyl die onderwysers op Kommando was. Na die oorlog…
Krugersdorp Ou Toppies Geliefde kuierplek waar Paul Kruger graag gekuier het. DIE OU TOPPIES KLUB / KRUGERSDORP KLUB (Ockersestraat) Ou Historiese klub uit die 1890’s Paul Kruger en Dr Wouter van der Merwe was die stigters van die Krugersdorp Klub.…
PERDE IN ONS GESKIEDENIS Perde is bekend vir hullle krag, spoed, ratsheid, uithouvermoë, lojaliteit, sagte geaardheid, hardheid en dapperheid. Feitlik elke volk en elke nasie het op sy eie manier van perde gebruik gemaak. Beskawing en handel sou nooit sonder…