Pionier Hendrik van der Bijl (FAK) Hendrik van der Bijl was die dryfkrag agter die stigting van Evkom (deesdae Eskom) en die nywerheidsreus Yskor. Hendrik Johannes van der Bijl is in Pretoria gebore en het aan die Hoër Jongenskool Franschhoek…
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Pionier Hendrik van der Bijl (FAK) Hendrik van der Bijl was die dryfkrag agter die stigting van Evkom (deesdae Eskom) en die nywerheidsreus Yskor. Hendrik Johannes van der Bijl is in Pretoria gebore en het aan die Hoër Jongenskool Franschhoek…
28 November 1987 – Die Suid-Afrikaanse Lugdiens Vlug 295 (Helderberg) val in die see (Hannes Steyn Facebook ) Dekades terug, op 28 November 1987, het ‘n Boeing 747 genaamd Helderberg van die Suid-Afrikaanse Lugdiens met 159 mense aan boord in…
JACO VAN NIEKERK Suid-Afrikaanse Kunstenaar Beeldhouer Hartbeespoort (Bydrae ingestuur deur Kobie Ströh) HERKOMS: Joachim Herman van Niekerk (Jaco) Gebore 3 Julie 1969 te Lichtenburg. Die oudste van 4 kinders Sy Ouers: Vader; Eric van Niekerk (Joachim Herman van Niekerk snr)…
18 Februarie 1858 Die Vierkleur amptelik erken Die Vierkleur verjaar. Die Vierkleur – vlag van die Boere van die Z.A.R. Die Vierkleur is vir die eerste keer gehys te Potchefstroom op 6 Januarie 1857. ‘n Vlag verteenwoordig lojaliteit, patriotisme en…
Trekroetetuin Replika’s van Monumente Nuwe monumentjies KLEIN MONUMENTJIES OP DIE TREKROETES LANGS DIE VOORTREKKER MONUMENT In die vyftigerjare (1963) het die Onderwyskollege van Pretoria, oos van die Voortrekkermonument, teen die koppie, ‘n reliëfkaart uitgelê van die 5 grootste hooftrekroetes in…
St Michael’s United Church Nylstroom St Michael’s and All Angels Angican Church Combining St Michael’s & All Angels Angican Church, The Methodist Church and The Presbyterian Church of Nylstroom. Hierdie historiese klein kerkie wys duidelik ” Klein in getalle, Groot…
CF Beyers Nylstroom Konsentrasiekamp Begraafplaas Ander Gedenkstene by die Nylstroom Konsentrasiekamp Begraafplaas Simboliese Ossewatrek Kanon en Oorloggedenkteken 1. SIMBOLIESE OSSEWATREK 1938 tydens die Simboliese Ossewatrek ter herdenking aan die 1838 Groot TREK besoek van die Ossewaens Nylstroom. Om hierdie geleentheid…
Gereformeerde Kerk Waterberg Nylstroom Die Klein Kerkie Kerkmuseum Gereformeerde Kerk Waterberg Die Gereformeerde Kerk Waterberg is in 1859 gestig, in die stigtingsjaar van die Gereformeerde Kerk. Die Gereformeerde Kerk is 11 Februarie 1859 te Rustenburg gestig deur Ds Dirk Postma.…
Kosmos Suid-Afrika se Lewende Monument Elke jaar herfs word ons hier op die Hoëveld begroet met hierdie skouspel van pienk en wit. Kosmos is genade blomme. Jy plant hulle nie, jy saai hulle nie, maar as jy weer kyk is…
1 Januarie 2024 Udolpho Kultuurplaas Parys Padpredikant opgerig. PADPREDIKANT So op Nuwejaarsdag 2024 het 3 manne geswoeg, gesweet en gebeur om ñ pragtige Rigtingwyser oftewel Padpredikant digby die ingang van Udolpho Kultuurplaas op te rig. TREKKER Die Ringtingwyser staan stewig…