Pioniersmuseum Pretoria Die oudste huis in Pretoria DIE GESKIEDENIS VAN DIE HUIS/MUSEUM David Adolf Michael Botha is gebore 26 Mei 1806 in distrik Swellendam. Hy was die 5de kind uit sy pa Johannes Petrus Botha se eerste huwelik met Maria…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Pioniersmuseum Pretoria Die oudste huis in Pretoria DIE GESKIEDENIS VAN DIE HUIS/MUSEUM David Adolf Michael Botha is gebore 26 Mei 1806 in distrik Swellendam. Hy was die 5de kind uit sy pa Johannes Petrus Botha se eerste huwelik met Maria…
Leslie se keerwal Versteende woud Randwater Raad Barrage Vaaldam Vereeniging LESLIE SE KEERWAL 1905 VERSTEENDE WOUD Die Vaalrivier was die lewensaar van die area, maar die vlak van die rivier was baie wisselvallig na gelang van die seisoen, vloede en…
Vereeniging Stasie Historiese trein kry ñ nuwe baadjie Stoomlokomotief Klas 6 B 500 “DieVredestrein” VEREENIGING STOOMLOKOMOTIEF 6B 1973 ontvang Vereeniging ñ Klas 6B stoomlokomotief as skenking deur middel van die Historiese Vervoervereniging se onderhandelings. Die Historiese Vervoervereniging het hulle veral…
VEREENIGING MYNONGELUK BY CENTRAL MINE 25 Mei 1905 VEREENIGING Die dorp Vereeniging het sy naam verkry vanaf die laaste deel van een van die pioniersmaatskappye “ De Zuid Afrikaansche en Oranje Vrij Staatsche Kolen en Mineralen Mijn Vereeniging”, gestig deur…
VREDE VAN VEREENIGING 31 Mei 1902 Vrede van Vereeniging word gesluit. Einde van die ABO. DRIE BURGERS KRY NIE AMNESTIE NIE. WAAROM NIE? Algehele amnestie word verleen aan al die Burgers, net 3 Burgers se amnestie word geweier. Amnestie is…
23 Maart 2005 Laerskool Handhawer Vereeniging Tragiese ongeluk 3 Onderwyseresse en 6 kinders sterf. LAERSKOOL HANDHAWER Elke jaar 23 Maart reël Laerskool Handhawer ‘n klein seremonie om die tragiese dag in 2005 te onthou. ‘n Oomblik van stille, herinneringe, besef…
21 Maart 1960 Sharpeville Opstand Vereeniging 21 Maart 1960, die dag wat die naam Sharpeville wêreldwyd in die nuus was. Die dag was beplan deur die PAC, splintergroep van die ANC as landwye staking en opstande teen die paswette in…
26 Januarie 1905 Cullinan diamant Die wêreld se grootste diamant gevind Cullinan Gauteng 26 Januarie 1905 vind Frederick Wells tydens ń roetine inspeksie in die Premier myn no 2 die grootste diamant. Ongeveer 6 meter onder die oppervlak sien hy…
Hoërskool Driehoek Vanderbijlpark Gauteng Driehoek brug 1 Februarie 2019. 1 Februarie 2019, ń dag wat in menige mense se geheue ingeprent is, ń dag wat die hele land tot stilstand geruk het. Die groot tragedie toe ń gedeelte van ń…
Vereening 1905: Mynongeluk by Central Mine 1905 (Bydrae deur Kobie Ströh) 1900. Vereeniging was nog ‘n klein dorpie. Byna die helfte van die inwoners het in die steenkoolmyn (Central Mine) gewerk. Vroeg 1905 het daar ‘n groot krisis in Vereeniging…