Vereening 1905: Mynongeluk by Central Mine 1905 (Bydrae deur Kobie Ströh) 1900. Vereeniging was nog ‘n klein dorpie. Byna die helfte van die inwoners het in die steenkoolmyn (Central Mine) gewerk. Vroeg 1905 het daar ‘n groot krisis in Vereeniging…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Vereening 1905: Mynongeluk by Central Mine 1905 (Bydrae deur Kobie Ströh) 1900. Vereeniging was nog ‘n klein dorpie. Byna die helfte van die inwoners het in die steenkoolmyn (Central Mine) gewerk. Vroeg 1905 het daar ‘n groot krisis in Vereeniging…
Danie Theron Monument ABO Fochville area DANIE THERON Bobaasverkenner tydens die ABO. Daniël Johannes Stephanus Theron Gebore 9 Mei 1872 distrik Tulbach Sterf 5 September 1900 Gatsrand ,Fochville area. As kind reeds verhuis na Vrystaat en later na die ZAR.…
Danie Theron Graf Eikenhof ABO Danie Theron Monument ABO Fochville area DANIE THERON Bobaasverkenner tydens die ABO Daniël Johannes Stephanus Theron Gebore 9 Mei 1872 – 5 September 1900 DANIE THERON EN HANNIE Danie Theron was ń prokureur op Krugersdorp.…
Laerskool VlakplaatsVanderbijlpark distrik LAERSKOOL VLAKPLAATS20 km buite Vanderbijlpark, op die Vereeniging Potchefstroom-pad, afdraai Vlakplaats, staan die eensame skoolgeboutjie. Die Laerskool Vlakplaats bestaan nie meer nie, die gebou word tans gebruik aa ń boeregemeenskap saal. PLAASSKOLEDie Voortrekkerkinders het byna geen formele…
Braamfontein Begraafplaas Kapel en Krematorium ABO WWI en WWII 1922 Mynwerkersopstand/ Mynwerkers Rebellie /Rand Revolt Enoch Sontonga BRAAMFONTEIN BEGRAAFPLAAS Braamfontein Begraafplaas vertel die geskiedenis van Johannesburg. Van die Stigterslede van Johannesburg, invloedryke persone tot doodgewone mense het sy aan sy…
Braamfontein Begraafplaas Besonderse Boom Gedenkboom Braamfontein begraafplaas spog met die mooiste boomlanings, wat ń rustige atmosfeer skep. Digby die ingang na die kapel in die Braamfontein Begraafplaas groei ń besonderse gedenkboom. Die boom is geplant in 1920 en het deur…
29 Desember 1895 -2 Januarie 1896 Jameson Inval 2 Januarie 1996 Slag van Vlakfontein Krugersdorp Jameson Inval Beplanning Cecil John Rhodes, Premier van die Kaapkolonie, beplan en finansier die Jameson Inval. Rhodes was ñ skatryk sakeman wat graag na die…
Melrose Huis Pretoria ABO Vrede van Vereeniging VREDE VAN VEREENIGING 31 Mei 1902 is die Vrede van Vereeniging in Pretoria in Melrose Huis geteken. Die onderhandelinge het vroeg in April al hier begin tussen die Boere Generaals, Lord Kitchener en…
Russies-Ortodokse Kerk Midrand Gedenkkapel ABO RUSSIESE ORTODOKSE KERK In Suid-Afrika is daar 3 Russiese Ortodokse Kerke. In Midrand is die St. Sergius of Radonezh Russiese Ortodokse Kerk. Midrand se indrukwekkende kerkgebou is ontwerp en gebou deur die Russiese argitek Kirs…
Magaliesburg Sinkhuisie waar Pres. Paul Kruger dikwels oornag het. Dorpie Magaliesburg lê net onder die Witwatersrandreeks en die Magaliesbergreeks. Digby die Wieg van die Mensdom. Langs die walle van die Magaliesrivier. Die naam kom waarskynlik van die Tswana Opperhoof Mogale…