Viljoensdrift Mynbegraafplaas Gauteng S26,7332 E27,9229 Erg beskadig Viljoensdrift is ñ klein dorpie tussen R82 en R716, suid van Vereeniging net af van R59. Hierdie was eens ñ florende dorpie met ñ laerskool, poskantoor, magistraatskantore en ñ NG Kerk. Voor brûe…
Kategorie: Transvaal – Gauteng
Padrao Dias Kruis
Padrāo Dias Kruis Bartolomeu Dias Kwaaihoek Oos-Kaap Kaappunt Lűderitz Namibië Oudste monument in Suid-Afrika Dias kruis. Klipkruis opgerig 12 Maart 1488 by Kwaaihoek aan die Oos Kaapse kus tussen Boesmansrivier en Boknes. Replika Kwaaihoek is ‘n rotsagtige skiereiland wat halfpad…
Andries Pretorius
Andries Pretorius Groot Trek Bloedrivier Graaff Reinet Pretoria Voortrekker Monument Pretoria Andries Pretorius Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius 27.11.1798 Graaff Reinet – 23 .7.1853 Grootplaas distrik Pretoria. Voortrekkerleier Sleutelfiguur in Slag van Bloedrivier. Pretoria is na hom vernoem. Andries Pretorius het…
Wonderboom Pretoria
Die Wonderboom Nasionale Monument Wonderboom Natuurreservaat Pretoria Hierdie eensame merkwaardige ou antieke wildevy is na raming meer as 1000 jaar oud. Die unieke boom is in 1836 deur Hendrik Potgieter ontdek en deur hom benoem as Die Wonderboom. Baie trekkers…
Voortrekkermonument (Rondom/Buite) – Pretoria
SA Weemag Muur van Herinnering. Vir gevalle soldate en die vrouens en kinders wat soldate bygestaan het. Gedenktuin. Onthul en amptelik geopen 27 Julie 2003. Gedenknaald vir Boesman vegters wat vanaf 1975 geveg het. Veggroep Alpha. Erestomp vir 32…
Jopie Fourie / Pretoria ABO / Rebellie
Brits Jopie Fourie Monument 27 Augustus 1878 – 20 Desember 1914 Aan die voet van die Magaliesberge op die plaas Wildebeesthoek. Op die R513, pad tussen Pretoria-Noord en Brits/Hartebeespoort.Gedenknaald van graniet, 5 meter hoog in vorm van suil op voetstuk.…
Louis Treghard – Monumente
Louis Treghard ( Soms gespel Treghardt/ Trichard/Trichard) Groot Trek Delagoabaai (Lourenco / Marques Maputo ) Louis Trichardt Pretoria Pietersburg ( Polokwane) Kindermonument Bloemfontein Voortrekkermonument Die trekke van Louis Treghard en Lang Hans van Rensburg was die eerste om die…
Panfontein Plaasskool Monument
Verdwene Monumente Panfontein Plaasskool Monument Vereeniging distrik. Panfontein Plaasskool is in 1927 op die plaas Panfontein naby Vereeniging gebou. Misvloere, plankluike voor vensters en mure van modder en klip. Hewige reën het mure laat omtuimel en in 1928 het 2…
