Daar was 4 groot veldslae tussen Boer en Brit. 1. Slag van Bronkhorstspruit 20 Desember 1880 2. Slag van Laiingsnek 28 Januarie 1881 3. Slag van Igogo (Skuishoogte) 8 Februarie 1881 4. Slag van Majuba 27 Februarie 1881. Eerste Vryheidsoorlog…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Daar was 4 groot veldslae tussen Boer en Brit. 1. Slag van Bronkhorstspruit 20 Desember 1880 2. Slag van Laiingsnek 28 Januarie 1881 3. Slag van Igogo (Skuishoogte) 8 Februarie 1881 4. Slag van Majuba 27 Februarie 1881. Eerste Vryheidsoorlog…
Wording standbeeld Vanderbijlpark. Naam: Wording. Simboliseer groei en strewe na volmaaktheid. Beeld: Brons man wat uit grond opstyg, wat opkyk en met uitgestrekte hand na die lug reik. Reik na die Hemel. Regterbeen vry. Linkerbeen nog deel van grond waaruit…
Irene (Centurion) Vliegongeluk Dairy Farm 18 September 1922 Eerste aangetekende noodlottige militêre vlieg ongeluk.(SAAF). Nie tydens ń militêre operasie nie. Hierdie monumentjie is op die Dairy Farm se gronde. Opgerig waar Kaptein Laurence van der Byl en Luitenant E Stewart…
Irene Centurion Melkplaas Dairy Farm Nelmapius Road Irene In die hartjie van die stad, onverwags, ń werkende melkplaas sedert 1895.. Hierdie plaas is steeds in die hande van die vyfde geslag Van der Byls en is ń gewilde bestemming gevul…
Die klein sinkhuisie Brixton Johannesburg Hoek van Wimbledon Road en Fulham Road (143l) Hierdie pragtig behoue ou huisie van sink en hout herinner aan vervloë dae se delwershuisies en die soeke na rykdom en fortuin tydens die delwerstyd. Hierdie huisie…
Blokhuis Witkop Blokhuis 26°28’23.88 S 28°4’13.04 E Meyerton WITKOP BLOKHUIS Die Witkop Blokhuis is geleë langs die R59 Meyerton area, suid van Johannesburg. Dit is geleë naby die uitbreiding Daleside en Randvaal op die plaas Witkop. Dit is gebou op…
31 Mei Laerskool Japie Greyling. Nou Randvaal Primary School Daleside Meyerton Gauteng Wat ń aangename ontdekking. Die 31ste Mei se belangrikheid word hier mooi uitgebeeld. Republiekwording Afrikaanse taal Afrikaanse Bybel Groot Trek Kinderhelde. Japie Greyling. Johan le Roux Fotos. Gysbertus…
Leeubrug in Kerkstraat Pretoria Gauteng Brug oor die Apiesrivier Die Leeubrug oor die Apiesrivier in die kern van Pretoria. Hierdie oudste oorblywende brug oor die Apiesrivier dateer uit die tyd van die ZAR. Die Apiesrivier ontspring suid van Pretoria en…
Heidelberg Gauteng Geloftefees Terrein. Omring deur die Suikerbosrand Natuurreservaat Grafsteen: Daniel Jacobus Strydom 1862 -1929 Daniel Jacobus Strydom was ń boer in hierdie distrik. (Inligting oor hom nog bietjie skraps) Vir Daniel was die Gelofte en die viering daarvan baie…
WESTDENEDAM-RAMP Busramp Johannesburg 27 Maart 1985 Die Westdenedam-ramp is ‘n busongeluk wat op 27 Maart 1985 in Westdene, Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind het. Die bestuurder het beheer oor die bus verloor en deur die versperring om die dam gebars en in…