Pionier Hendrik van der Bijl (FAK) Hendrik van der Bijl was die dryfkrag agter die stigting van Evkom (deesdae Eskom) en die nywerheidsreus Yskor. Hendrik Johannes van der Bijl is in Pretoria gebore en het aan die Hoër Jongenskool Franschhoek…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Pionier Hendrik van der Bijl (FAK) Hendrik van der Bijl was die dryfkrag agter die stigting van Evkom (deesdae Eskom) en die nywerheidsreus Yskor. Hendrik Johannes van der Bijl is in Pretoria gebore en het aan die Hoër Jongenskool Franschhoek…
Trekroetetuin Replika’s van Monumente Nuwe monumentjies KLEIN MONUMENTJIES OP DIE TREKROETES LANGS DIE VOORTREKKER MONUMENT In die vyftigerjare (1963) het die Onderwyskollege van Pretoria, oos van die Voortrekkermonument, teen die koppie, ‘n reliëfkaart uitgelê van die 5 grootste hooftrekroetes in…
St Michael’s United Church Nylstroom St Michael’s and All Angels Angican Church Combining St Michael’s & All Angels Angican Church, The Methodist Church and The Presbyterian Church of Nylstroom. Hierdie historiese klein kerkie wys duidelik ” Klein in getalle, Groot…
CF Beyers Nylstroom Konsentrasiekamp Begraafplaas Ander Gedenkstene by die Nylstroom Konsentrasiekamp Begraafplaas Simboliese Ossewatrek Kanon en Oorloggedenkteken 1. SIMBOLIESE OSSEWATREK 1938 tydens die Simboliese Ossewatrek ter herdenking aan die 1838 Groot TREK besoek van die Ossewaens Nylstroom. Om hierdie geleentheid…
Gereformeerde Kerk Waterberg Nylstroom Die Klein Kerkie Kerkmuseum Gereformeerde Kerk Waterberg Die Gereformeerde Kerk Waterberg is in 1859 gestig, in die stigtingsjaar van die Gereformeerde Kerk. Die Gereformeerde Kerk is 11 Februarie 1859 te Rustenburg gestig deur Ds Dirk Postma.…
1 Januarie 2024 Udolpho Kultuurplaas Parys Padpredikant opgerig. PADPREDIKANT So op Nuwejaarsdag 2024 het 3 manne geswoeg, gesweet en gebeur om ñ pragtige Rigtingwyser oftewel Padpredikant digby die ingang van Udolpho Kultuurplaas op te rig. TREKKER Die Ringtingwyser staan stewig…
Nylstroom Konsentrasiekamp Begraafplaas ABO NYLSTROOM KONSENTRASIEKAMP BEGRAAFPLAAS Rye graffies as stille getuienis van ñ bittere hartseer tyd. Nylstroom Konsentrasiekamp was een van die kampe met die hoogste sterftesyfer. 544 sterftes waarvan 429 kinders was. 544 sterftes in ñ kamp met…
Campbell Monument Baviaanskloof (Tussen Willowmore en Hankey) Oos-Kaap 5 Mei 1916 Die groot vloed in Baviaanskloof Hierdie area het al meer as een vloed beleef. In 1905 het bv 2 spoorwegbrûe weggespoel. Die vloed is deur Steytlerville, maar die boere…
Nylstroom Konsentrasiekamp Nylstroom Konsentrasiekamp Begraafplaas ABO Die Eenheidskool NYLSTROOM KONSENTRASIEKAMP Nylstroom Konsentrasiekamp was een van die kampe met die hoogste sterftesyfer. Veral kinderssterftes. 1901 Die burgers het die Britse Opmars orals probeer teenstaan en keer, maar die Britte vorder stadig…
Voortrekkermonument Trekroetetuin Shawu Ou Groot Haaktand, Die Groot Olifant SHAWU (+-1926-1982) Shawu of Groot Haaktand soos hy bekend was, was een van die grootste olifantbulle in die Kruger Wildtuin. Hy was een van die Groot Sewe wat gedurende die 1980’s…