Belfast Mpumalanga Opgerig 1935 Ter herdenking van die Slag van Berg en Dal. Een van belangrike veldslae op plaas Bergendal gedurende ABO. Ongelukkig het die veldslag nie oorlog beëindig nie. Eers 2 jaar later in 1902 met groot lewensverlies is…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Belfast Mpumalanga Opgerig 1935 Ter herdenking van die Slag van Berg en Dal. Een van belangrike veldslae op plaas Bergendal gedurende ABO. Ongelukkig het die veldslag nie oorlog beëindig nie. Eers 2 jaar later in 1902 met groot lewensverlies is…
Voortrekkergrafte Warmbad Bela-Bela Limpopo Bela-Bela:Tswana naam wat beteken “Pot wat kook” Ontstaan van dorp is te danke aan die geotermiese warmwaterbron waar sowat 22 000 liter water teen temperatuur van 53°C uit die aarde uit borrel. Hierdie water is mineraalryk…
Blokhuis Warmbad Blokhuis 24°53`03.8 S 28°17’26,0 E Bela-Bela Limpopo ń Blokhuis is ń fort wat vir verdediging gebruik is. Die eerste blokhuise in SA reeds in 1795 tydens die eerste Britse Besetting in die Kaap gebou. Voorbeeld hiervan is die…
Blokhuis Witkop Blokhuis 26°28’23.88 S 28°4’13.04 E Meyerton WITKOP BLOKHUIS Die Witkop Blokhuis is geleë langs die R59 Meyerton area, suid van Johannesburg. Dit is geleë naby die uitbreiding Daleside en Randvaal op die plaas Witkop. Dit is gebou op…
Eerste Vryheidsoorlog O’Neil’s Cottage / O’Neil se huisie Die huis is geleë tussen Volksrust en Newcastle. Mpumalanga O’Neil’s Cottage: aan die voet van aMajuba Die huisie waar vredesonderhandelings tydens die Eerste Vryheidsoorlog plaasgevind het. 23 Maart 1881 Die huisie het…
Frans Jooste Monument ABO Ammunisiewa ontplof. Frans Jooste se graf. Tussen Vredefort en Parys 26 Augustus 1900 Na die geveg by Frederikstad keer Christiaan de Wet en genl Philip Botha terug na die Vrystaat en vind dat al die driwwe…
Die Whisky Trein Val / Heidelberg Greylingstad Mpumalanga ABO Die spoorlyn tussen Natal en Johannesburg/Pretoria was van uiterste belang vir die Britse Mag tydens die ABO aangesien dit hulle voorraadlyn was. Die spoorlyn tussen Standerton en Heidelberg was veral kwesbaar…
Slagtersnek-Rebellie (1815 -1816) 9 Maart 1816 Slagtersnekmonument 100 jaar ná rebellie onthul Somerset-Oos Oos-Kaap Cathy Potgieter (Facebook Monumente, Gedenktekens 2018) Slagtersnek Monument. Die Slagtersnek-rebellie verwys na ‘n boer in die Oos-Kaap, Johannes Bezuidenhout, se kortstondige opstand teen die Britse bewind…
Namakwaland Richtersveld ABO Springbok Noord-Kaap Geweerlope in granietrots Namakwaland. Richtersveld.. Plaas se naam Arkoep. S 30° 06.04.38. EO 17°54,37.05 Op die plaas Arkoep tussen Kamieskroon en Springbok teen die N7, ongeveer 12 km noord van Kamieskroon staan ñ ry geweerlope…
Majuba berg: Berg van duiwe/Berg van vrede Newcastle Slag van Majuba 27 Februarie 1881 Eerste Vryheidsoorlog (Des 1880 -Maart 1881) Die Majuba Slagveld op die plaas Majuba-Noord , Newcastle distrik is 1989 as bewaringsgebied verklaar. “Op Majubaberg staan jy op…