Frans Jooste Monument ABO Ammunisiewa ontplof. Frans Jooste se graf. Tussen Vredefort en Parys 26 Augustus 1900 Na die geveg by Frederikstad keer Christiaan de Wet en genl Philip Botha terug na die Vrystaat en vind dat al die driwwe…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Frans Jooste Monument ABO Ammunisiewa ontplof. Frans Jooste se graf. Tussen Vredefort en Parys 26 Augustus 1900 Na die geveg by Frederikstad keer Christiaan de Wet en genl Philip Botha terug na die Vrystaat en vind dat al die driwwe…
Die Whisky Trein Val / Heidelberg Greylingstad Mpumalanga ABO Die spoorlyn tussen Natal en Johannesburg/Pretoria was van uiterste belang vir die Britse Mag tydens die ABO aangesien dit hulle voorraadlyn was. Die spoorlyn tussen Standerton en Heidelberg was veral kwesbaar…
Slagtersnek-Rebellie (1815 -1816) 9 Maart 1816 Slagtersnekmonument 100 jaar ná rebellie onthul Somerset-Oos Oos-Kaap Cathy Potgieter (Facebook Monumente, Gedenktekens 2018) Slagtersnek Monument. Die Slagtersnek-rebellie verwys na ‘n boer in die Oos-Kaap, Johannes Bezuidenhout, se kortstondige opstand teen die Britse bewind…
Namakwaland Richtersveld ABO Springbok Noord-Kaap Geweerlope in granietrots Namakwaland. Richtersveld.. Plaas se naam Arkoep. S 30° 06.04.38. EO 17°54,37.05 Op die plaas Arkoep tussen Kamieskroon en Springbok teen die N7, ongeveer 12 km noord van Kamieskroon staan ñ ry geweerlope…
Majuba berg: Berg van duiwe/Berg van vrede Newcastle Slag van Majuba 27 Februarie 1881 Eerste Vryheidsoorlog (Des 1880 -Maart 1881) Die Majuba Slagveld op die plaas Majuba-Noord , Newcastle distrik is 1989 as bewaringsgebied verklaar. “Op Majubaberg staan jy op…
Anglo- Boereoorlog Monument Stilbaai Soebattersvlakte In hierdie omgewing het die mees suidelike geveg van die ABO plaasgevind. Op 12 September 1901 bots die Boere onder bevel van Kommandant Jan Theron met die Britte. Slegs 2 boere is gewond, maar het…
Fort Mistake Dundee (12 km) Berg Mkupe Mkupepas tussen Newcastle en Ladysmith Mkupe is ń Zoeloewoord wat beteken Die arend se nes. In 1879 en in 1881 tydens die Anglo-Zoeloe oorlog en die Anglo Boereoorlog of te wel die Eerste…
Kopjeskraal Gedenksteen by Liebenbergkoppie/ Moordkoppie. Parys 22/23 Augustus 1836 Liebenbergmoorde Slag van Vaalrivier Liebenbergkoppie/Moordkoppie Kopjeskraal Hendrik PotgieterTrekleier: Hendrik Potgieter se trek laat hy agter by die Vetrivier (Theunissen distrik).Potgieter en ń aantal van die Trekkers vertrek Mei 1836 na die…
Ererol vir mense van Parys wat gesterf het tydens militêre diens. Parys Hierdie monument is opgerig voor die stadsaal van Parys. Monument is van pienk graniet so eie aan Parys. Die pienk granietblokke is opgerig deur die oudgeallieerdes (MOTHS) na…
Monumentjie ter gedagtenis aan ABO. Opgerig tydens 100jarige herdenking van ABO NG Kerk Moedergemeente Parys Die Kerk se geskiedenis hou noue vebintenis met ABO. Gemeente is gestig in 1882. Kerkgebou voltooi 1899 met aanvang van ABO. Die inwyding is meestal…