Slag van Platrand ABO Ladysmith Harrismith Burgermonument NG Kerk Harrismith Simboliese Ossewatrek

6 Januarie 1900 Slag van Platrand Ladysmith ABO Gedenksteen / Monument Harrismith NG Kerk Harrismith Burgermonument Waspore van Piet Retief Wa 1938 tydene Simboliese Ossewatrek. LADYSMITH Die Britte het ñ sterk mag van sowat 10 000 man met 30 kanonne…

Sandsteen / Sandsteenpale / Sandsteenpilare / Vryheidsmonument / Vereeniging / Vrystaat plase

VRYHEIDSMONUMENT VEREENIGING KRAAL Julie 2021 het die FAK Vaaldriehoek Kultuurnetwerk en die Vrystaat Kultuurnetwerk saamgespan en ‘n kraal gebou aan die voet van die Vryheidsmonument in Vereeniging. Deon van de Watt, ‘n Vrystaatse boer vanuit die Tweelingdistrik het sandsteenpale geskenk…

Die slag van Kleinfontein /Driefontein / ABO / Groot Marico / 24 Oktober 1901 / Bokkraal/ Oberholzerskloof / Britse Militêre begraafplaas te Wilgeboomspruit

Die slag van Kleinfontein/Driefontein Groot Marico 24 Oktober 1901 Anglo-Boereoorlog Betrokke aan Boerekant: Generaals JH de la Rey, JC Cilliers, JCG Kemp en LAS Lemmer. Aan Britse kant: Britse konvooi onder Luit-Kol van Donop. DIE KONVOOI Die Britse konvooi was…