Fort Mistake Dundee (12 km) Berg Mkupe Mkupepas tussen Newcastle en Ladysmith Mkupe is ń Zoeloewoord wat beteken Die arend se nes. In 1879 en in 1881 tydens die Anglo-Zoeloe oorlog en die Anglo Boereoorlog of te wel die Eerste…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Fort Mistake Dundee (12 km) Berg Mkupe Mkupepas tussen Newcastle en Ladysmith Mkupe is ń Zoeloewoord wat beteken Die arend se nes. In 1879 en in 1881 tydens die Anglo-Zoeloe oorlog en die Anglo Boereoorlog of te wel die Eerste…
Monumentjie ter gedagtenis aan ABO. Opgerig tydens 100jarige herdenking van ABO NG Kerk Moedergemeente Parys Die Kerk se geskiedenis hou noue vebintenis met ABO. Gemeente is gestig in 1882. Kerkgebou voltooi 1899 met aanvang van ABO. Die inwyding is meestal…
Tanganjika Monument Die Trekmonument 1904-1954 Fort Schanskop Pretoria ABO Voortrekkermonument Pretoria Trek na Duits- Oos-Afrika Tanzanië Trek na Brits-Oos-Afrika Kenia Skaalmodel replika van die Trekmonument wat 26 Desember 1954 in Tanzanië (Tanganjika)opgerig is ter viering van die 50 ste herdenking…
Stoelmonument Middelburg Oos-Kaap Johannes Cornelius Jacobus Lötter ( Hans Lötter ) Pieter Jacobus Wolfaardt Gefusileer ABO Net buite Middelburg (Oos-Kaap) op die R398 op pad na Richmond is ñ bordjie : Die Stoelmonument. Bietjie weggesteek, langs ñ peperboom, teen die…
Kruiskoppie op Saartjiesnek Hendrik Schoeman Schoemans Kruis Saartjiesnek Hartebeespoortdam Brits Kruiskoppie op Saartjiesnek Monument van vrede en versoening Witwatersbergreeks suid van Hartbeespoortdam. X27,55.23 Y25,45.41 Langs R511. Granietkruis opgerig in 1955 deur familie ter ere van ñ voorvader Generaal Hendrik Schoeman…
Vrouemonument Bloemfontein DIE BANNELING MONUMENT. Staatspresident C. R. Swart het gedurende sy ampstermyn die idee gekoester dat ‘n monument opgerig moet word vir die gestorwe Boere-Krygsgevangenes tydens die Anglo-Boereoorlog. Hy was ook die groot dryfkrag daaragter gewees. Die meerderheid van…
Horse Memorial Weston Agricultural College Mooi Rivier KZN 2de Anglo Boere Oorlog Diere Monumente Vroeg in die 1850’s het ñ klein dorpie ontstaan op die plaas Weston digby ñ drif wat gebruik is om die Mooirivier te kruis op pad…
Monument ter ere aan diegene wat gesterf het in die Isipingo Kamp tydens die Boereoorlog… Isipingo.. Durban Suid Konsentrasiekamp Merebank. Durban Suid Monument Jagter: Brandyne Arendse Kliek op die skakel vir meer inligting. Cemetary and memorial where many who died…
Die eerste formele Europese nedersetting in die hawe van Port Natal is in 1824 toe ñ klein groepie handelaars hulle daar gevestig het. 1837 trek die Hollandse boere(Trekkers) oor Drakensberge en beweeg in area in. Sir George Napier in Kaap…
Die oorlog gedenkteken in Ermelo, Mpumalanga. Data van ongevalle van 1ste; 2de Wêreldoorloë asook die wat tydens grensdiens gesneuwel het. Die terrein is geleë in die munisipale gebou kompleks, omhein en goed in stand gehou. The war memorial in Ermelo,…