6 April 1994 Rwanda Slagting Nie SA geskiedenis nie, maar SA word duidelik en onomwonde op Monument by Kigali aangedui. Nou wel nie een van ons eie Monumente in Suid-Afrika nie maar baie interessant. Die Volksmoord Monument in Kigali Rwanda…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
6 April 1994 Rwanda Slagting Nie SA geskiedenis nie, maar SA word duidelik en onomwonde op Monument by Kigali aangedui. Nou wel nie een van ons eie Monumente in Suid-Afrika nie maar baie interessant. Die Volksmoord Monument in Kigali Rwanda…
Groenvlei Monument Limpopo Mokopane distrik. Naboomspruit. Nylsvley Natuurreservaat. Hartbeeslaagte. ABO 1901-08-10: Kapt Jack Hindon laat ‘n pantsertrein met goederewaens by Groenvlei (of Boekenhout) naby Naboomspruit, ontspoor. ‘n Wit vlag verskyn bo een van die trokke maar toe die burgers dit…
Slag van Spioenkop 23 – 24 Januarie 1900 ABO Natalse front Boere oorwinning Spioenkop is ñ hoë heuwel bokant die Tugelarivier. Die Boere het stellings op en onder Spioenkop opgerig, want daar kon hulle die wapaaie versper waarlangs die Britte…
MOORD OP DERDEPOORT Aanloop tot oorlog: Kommer oor posisie van inheemse swartes in ZAR en Oranje Vrystaat sowel as in Engeland beheerde Betsjoeanaland, Swaziland, Basoetoeland, Rhodesië, Swaziland, Natal en Kaap. Gaan hierdie swartes bewapen word en betrek word in oorlog…
Danie Theron Monument ABO Fochville area DANIE THERON Bobaasverkenner tydens die ABO. Daniël Johannes Stephanus Theron Gebore 9 Mei 1872 distrik Tulbach Sterf 5 September 1900 Gatsrand ,Fochville area. As kind reeds verhuis na Vrystaat en later na die ZAR.…
Danie Theron Graf Eikenhof ABO Danie Theron Monument ABO Fochville area DANIE THERON Bobaasverkenner tydens die ABO Daniël Johannes Stephanus Theron Gebore 9 Mei 1872 – 5 September 1900 DANIE THERON EN HANNIE Danie Theron was ń prokureur op Krugersdorp.…
Long Tom Pas Mpumalanga LONG TOM PAS Die Long Tom pas is gebou tussen Sabie en Lydenburg. Aanvanklik was dit ń alternatiewe wapad vir Transportryers na Delagoabaai (Maputu). Hierdie roete het so tien dae geneem om te voltooi. Sedert 1874…
Lydenburg Voortrekkerkerk Groot Kerk: NG Kerk Lydenburg Burgermonument VOORTREKKERKERK 1849 is die dorp Lydenburg gestig deur die trekkerleier Andries Potgieter. LYDENBURG Pos deur Frikkie Wallis Maart 2023 “Die Republiek van Lydenburg het op 11 Maart 1857 afgestig van die Zuid-Afrikaansche…
KERSDAG TYDENS DIE ABO 1899 25 Desember 1899 Die eerste Kersfees tydens die oorlog was in 1899, die oorlog al vir 3 maande aan die gang. Die Boervrouens het spesiale Kerspakkies met lekkernye soos koek en tert, rosyntjies en neuter…
29 Desember 1895 -2 Januarie 1896 Jameson Inval 2 Januarie 1996 Slag van Vlakfontein Krugersdorp Jameson Inval Beplanning Cecil John Rhodes, Premier van die Kaapkolonie, beplan en finansier die Jameson Inval. Rhodes was ñ skatryk sakeman wat graag na die…