Krugersdorp KILMARNOCK HUIS Hoek van De Wetstraat en Beginstraat Dit is onseker wanneer en deur wie hierdie pragtige huis met sy kenmerkende Victoriaanse Toring gebou is. Die huis is wel voor 1897 al gebou. Pragtige tuine met ‘n stoep rondom…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Krugersdorp KILMARNOCK HUIS Hoek van De Wetstraat en Beginstraat Dit is onseker wanneer en deur wie hierdie pragtige huis met sy kenmerkende Victoriaanse Toring gebou is. Die huis is wel voor 1897 al gebou. Pragtige tuine met ‘n stoep rondom…
Bethulie Perdemomument Die gedagte was om om ñ perdemonument op te rig tydens Republiekfeesvieringe (1981) om die rol van die perd in die geskiedenis te herdenk. Die Rapportryers, Saalperdverening, raadslede en inwoners span almal saam om fondse in te samel…
Adam se Put Bethulie Konsentrasiekamp In Bethulie is een van oudste putte van historiese belang in 2012 herontdek en as Die put van Adam (Adam’s well) geïdentifiseer. Hierdie put het tydens die ABO die konsentrasiekamp van water voorsien. Die destydse…
Bezuidenhout Park Johannesburg, Bezuidenhout Plaashuis 1863, Oorlogsmonument, Bezuidenhout Familie Begraafplaas (deur Kobie Stroh) PLAASHUIS In Bezuidenhout Park in Bez Valley (Johannesburg) is hierdie ou familie plaashuis (gebou in 1863) asook ‘n ou familiebegraafplaas. Die plaashuis is gebou lank voor die…
Bethulie Konsentrasiekamp ABO BETHULIE SE KONSENTRASIEKAMP Die Bethulie-kamp het op 22 April 1901 ontstaan met 180 gevangenes. Die “Helkamp” was die derde grootste kamp, een van die kampe met die hoogste sterftesyfer per capita. STERFTES Persone onder die ouderdom van…
The Honoured Dead Memorial. Kimberley Noord-Kaap ABO Opgerig ter ere van die soldate wat Kimberley verdedig het tydens die Beleg van Kimberley ABO KIMBERLEY Kimberley het sy ontstaan te danke aan die ontdekking van die ryk diamantvelde in 1871. Die…
Durban ABO Die Merebank konsentrasiekamp in Durban was eintlik gevestig om die druk op die Transvaal- Konsentrasiekampe te verlig en ñ poging om die sterftesyfer in die kampe te verlaag. Die eerste vrouens het 13 September 1901 vanaf Pretoria aangekom.…
Hartbeesfontein Simboliese Ossewatrek Rapportryers 1949 Voortrekkermonument Dias Hugenote Kerkgebou ABO Noordwes HARTBEESFONTEIN Klein pragtige dorpie sowat 30 km noordwes van Klerksdorp Die oorsprong van die naam is nie seker nie. Daar is 2 stories : 1. Twee mans het gaan…
Kosie Briedenhann 25 Oktober 1901 Dapper Penkop van die ABO ABO Oktober 1898 het die Anglo-Boereoorlog uitgebreek. Alle weerbare mans ouer as 16 jaar wat burgers van die ZAR en Vrystaat was, was opgeroep vir krygsdiens. Baie seuns wat nog…
SAMMY MARKS Een van Suid-Afrika se welvarendste nyweraars Vereeniging is uit sy visie en ywer gebore (Bydrae deur Kobie Ströh) SAMUEL MARKS 1844-1920 Gebore 11 Julie 1844 in Litaue, Lithuania, destyds deel van Rusland Sammy sterf 18 Februarie 1920 in…