Nuutste Byvoeging
VILJOENSDRIF / VILJOENSDRIFT
RIEBEEK-KASTEEL / Seinkanon / KANON / VOC
Simonstad Kabelspoor / Vloot
Henley-on-Klip / Circle of Life / Meyerton
12 Jan, 2026
Skip to content
  • Tuis
  • Kinderstories
  • Interessanthede
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika

  • Tuis
  • Kinderstories
  • Interessanthede
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
  • Home
  • Oorlog
  • Anglo Boere Oorlog
  • Page 12

Kategorie: Anglo Boere Oorlog

Old English Fort Kogmanskloof Montagu

06/06/202011/07/2020 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Fort, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Old English Fort Kogmanskloof Montagu Wes-Kaap Ou Engelse Fort Op die top van die tonnel in Kogmanskloof, 4 km buite Montagu rigting Ashton. Fort is opgerig tydens ABO en het ń afdeling van Golden Highlanders gehuisves, oorlewendes van die Slag…

Leave a comment

Berg-en-dal / Belfast / Bergendal

22/08/201927/08/2024 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Oorlog, Transvaal - Mpumalanga, Uncategorized

Belfast Mpumalanga Opgerig  1935 Ter herdenking van die Slag van Berg en Dal. Een van belangrike veldslae op plaas Bergendal gedurende ABO. Ongelukkig het die veldslag nie oorlog beëindig nie. Eers 2 jaar later in 1902 met groot lewensverlies is…

Leave a comment

Blokhuis Warmbad Blokhuis Bela Bela

13/08/201913/08/2019 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Blokhuis, Blokhuise, Geboue, Transvaal - Limpopo

Blokhuis Warmbad Blokhuis 24°53`03.8 S 28°17’26,0 E Bela-Bela Limpopo ń Blokhuis is ń fort wat vir verdediging gebruik is. Die eerste blokhuise in SA reeds in 1795 tydens die eerste Britse Besetting in die Kaap gebou. Voorbeeld hiervan is die…

Leave a comment

Witkop Blokhuis Meyerton

13/08/201913/08/2019 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Blokhuis, Blokhuise, Transvaal - Gauteng

Blokhuis Witkop Blokhuis 26°28’23.88 S 28°4’13.04 E Meyerton WITKOP BLOKHUIS Die Witkop Blokhuis is geleë langs die R59 Meyerton area, suid van Johannesburg. Dit is geleë naby die uitbreiding Daleside en Randvaal op die plaas Witkop. Dit is gebou op…

Leave a comment

Frans Jooste Monument Ammunisiewa ontplof. Tussen Vredefort en Parys

19/03/201919/03/2019 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Oorlog, Voortrekkers Jeug Beweging, Vrystaat

Frans Jooste Monument ABO Ammunisiewa ontplof. Frans Jooste se graf. Tussen Vredefort en Parys 26 Augustus 1900 Na die geveg by Frederikstad keer Christiaan de Wet en genl Philip Botha terug na die Vrystaat en vind dat al die driwwe…

Leave a comment

Die Whisky Trein / Val / Heidelberg / Greylingstad / Skyngeveg 2024

14/03/201920/04/2024 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Transvaal - Mpumalanga, Trein, Val

Die Whisky Trein Val  / Heidelberg Greylingstad Mpumalanga ABO Die spoorlyn tussen Natal en  Johannesburg/Pretoria was van uiterste belang vir die Britse Mag tydens die ABO aangesien dit hulle voorraadlyn was. Die spoorlyn tussen Standerton en Heidelberg was veral kwesbaar…

Leave a comment

Geweerlope in rots. Richtersveld

01/03/201901/03/2019 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Noord-Kaap - Kaap Kolonie

Namakwaland   Richtersveld ABO    Springbok Noord-Kaap Geweerlope in granietrots Namakwaland. Richtersveld.. Plaas se naam Arkoep. S 30° 06.04.38. EO 17°54,37.05 Op die plaas Arkoep tussen Kamieskroon en Springbok teen die N7, ongeveer 12 km noord van Kamieskroon staan ñ ry geweerlope…

Leave a comment

ABO Monument Stilbaai Soebattersvlakte

01/03/201928/09/2023 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Oorlog, Stilbaai, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Anglo- Boereoorlog Monument Stilbaai Soebattersvlakte In hierdie omgewing het die mees suidelike geveg van die ABO plaasgevind. Op 12 September  1901 bots die Boere onder bevel van Kommandant Jan Theron met die Britte. Slegs 2 boere is gewond, maar het…

Leave a comment

Fort Mistake Dundee

14/02/201914/02/2019 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Eerste Vryheidsoorlog, Fort, Natal-KwaZulu-Natal, Oorlog, Uncategorized

Fort Mistake Dundee (12 km) Berg Mkupe Mkupepas tussen Newcastle en Ladysmith Mkupe is ń Zoeloewoord wat beteken Die arend se nes. In 1879 en in 1881 tydens die Anglo-Zoeloe oorlog en die Anglo Boereoorlog of te wel die Eerste…

Leave a comment

Parys ABO 100 jr Herdenking Tweede Vryheidsoorlog

06/02/201906/02/2019 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Kerke, Vrystaat

Monumentjie ter gedagtenis aan ABO. Opgerig tydens 100jarige herdenking van ABO NG Kerk Moedergemeente Parys Die Kerk se geskiedenis hou noue vebintenis met ABO. Gemeente is gestig in 1882. Kerkgebou voltooi 1899 met aanvang van ABO. Die inwyding is meestal…

Leave a comment

Posts pagination

Vorige 1 … 11 12 13 Volgende

Ons Borge

Onlangse Bydraes

  • VILJOENSDRIF / VILJOENSDRIFT
  • RIEBEEK-KASTEEL / Seinkanon / KANON / VOC
  • Simonstad Kabelspoor / Vloot
  • Henley-on-Klip / Circle of Life / Meyerton
  • HENLEY-ON-KLIP / Kidson Weir / Meyerton

Kategorieë

  • Afrikaans (5)
  • Bloedrivier (22)
    • Gelofte (14)
  • Blokhuis (8)
  • Burgermonumente ABO (7)
  • Die Onbekende Soldaat (2)
  • Dorpe (391)
    • Alberton (1)
    • Arniston (1)
    • Barberton (4)
    • Beaufort-Wes (3)
    • Bergville (8)
    • Bethal (1)
    • Bethlehem (2)
    • Bethulie (7)
    • Bloemfontein (10)
    • Brandfort (2)
    • Bronkhorstspruit (1)
    • Burgersdorp (1)
    • Calvinia (1)
    • Carletonville (1)
    • Carnarvon (1)
    • Carolina (1)
    • Colesberg (4)
    • Concordia (1)
    • Cradock (1)
    • Cullinan (1)
    • Deneysville (1)
    • Doornkloof (1)
    • Dullstroom (1)
    • Dundee (1)
    • Durban (9)
    • Durbanville (1)
    • Eikenhof (1)
    • Ermelo (3)
    • Estcourt (3)
    • Fochville (1)
    • Frankfort (1)
    • Franschhoek (2)
    • Fraserburg (1)
    • Frederikstad (1)
    • Garies Namakwaland (1)
    • George (7)
    • Graaff Reinet (7)
    • Grahamstad (1)
    • Graskop (1)
    • Groblersdal (2)
    • Groot Marico (1)
    • Haenertsburg (1)
    • Hankey (1)
    • Hanover (4)
    • Harrismith (7)
    • Hartbeesfontein (1)
    • Hartebeespoort (4)
    • Hartenbos (1)
    • Heidelberg Tvl (8)
    • Heilbron (6)
    • Henley-on-Klip (3)
    • Hennenman (1)
    • Howick (1)
    • Humansdorp (1)
    • Jansenville (1)
    • Jeffreysbaai (1)
    • Johannesburg (14)
    • Kaapse Hoop (1)
    • Kaapstad (15)
    • Kimberley (4)
    • Knysna (1)
    • Kroonstad (1)
    • Krugersdorp (21)
    • Lady Grey (1)
    • Ladysmith (3)
    • Laingsburg (2)
    • Leeudoringstad (1)
    • Leeupoort (1)
    • Lichtenburg (1)
    • Louis Trichardt (1)
    • Loxton (1)
    • Lydenburg (3)
    • Magaliesburg (1)
    • Meyerton (7)
    • Middelburg Kaap (5)
    • Montagu (2)
    • Mooinooi Buffelspoort (2)
    • Mooirivier (1)
    • Mosselbaai (4)
    • Naboomspruit (1)
    • Nelspruit (3)
    • Newcastle (1)
    • Nieu- Bethesda (1)
    • Noupoort (1)
    • Nylstroom (9)
    • Ottosdal (1)
    • Oudtshoorn (3)
    • Paarl (2)
    • Parys (17)
    • Patensie (1)
    • Pelgrimsrust (1)
    • Petrus Steyn (1)
    • Pietersburg (3)
    • Port Edward (4)
    • Port Elizabeth (10)
    • Port Shepstone (1)
    • Potchefstroom (1)
    • Pretoria (41)
    • Reddersburg (1)
    • Riebeek-Wes (1)
    • Rustenburg (12)
    • Sasolburg (3)
    • Schoemanskloof (2)
    • Schoemansville (2)
    • Senekal (1)
    • Simonstad (1)
    • Skipskop (1)
    • Somerset-Wes (1)
    • Springs (1)
    • Standerton (4)
    • Steynsrus (1)
    • Steytlerville (1)
    • Stilbaai (1)
    • Thabazimbi (1)
    • Tweeling (1)
    • Uitenhage (5)
    • Uniondale (1)
    • Upington (2)
    • Val (2)
    • Vanderbijlpark (4)
    • Ventersburg (2)
    • Vereeniging (26)
    • Victoria Wes (1)
    • Victoria-Wes (2)
    • Viljoensdrif (2)
    • Vredefort (3)
    • Waterval Boven (2)
    • Waterval Onder (1)
    • Welkom (2)
    • Winburg (4)
    • Winterton (1)
    • Witzenberg (1)
    • Wolmaranstad (1)
  • Dorslandtrek (1)
  • Eerstes Uitvindings (1)
  • Enoch Sontonga (2)
  • Fees (8)
  • Franse Hugenote (4)
  • Geboue (182)
    • Bergpas (8)
    • Blokhuise (9)
    • Brug (19)
    • Damme (6)
    • Drostdy (1)
    • Fort (8)
    • Huis (23)
    • Kerke (60)
    • Kruithuis (1)
    • Museum (37)
    • Skool (16)
    • Stadsaal (6)
    • Stasie (13)
    • Tolhuis (3)
    • Tonnel (3)
    • Torings (4)
    • Voortrekkermonument (9)
    • Vuurtoring / Lighuis (5)
  • Gedenktuin (21)
  • Goudstormloop (8)
  • Grafte (60)
  • Groot Trek (78)
    • Simboliese Ossewatrek 1938 (37)
      • Fakkelloop (2)
  • Helde (30)
  • Interessanthede (62)
  • Kinderstories (89)
    • Boek 2 Motmuis : Nuwe volk ontstaan (15)
    • Groot Trek (45)
    • Motmuis : Die begin (1)
    • Motmuis leer SA Geskiedenis (26)
    • Motmuis leer van sonstilstand (1)
  • Konsentrasiekamp (26)
    • Konsentrasiekamp (13)
  • Markplein (6)
  • Monument (29)
    • Diere Monument (12)
    • Replika (1)
    • Verdwene Monumente (3)
    • Verskuifde Monument (5)
  • Monumente in ander Lande (2)
    • Rwanda (1)
  • Namibië (6)
    • Keetmanshoop (2)
  • Natuurwonders (25)
    • Grotte (2)
  • Onbekende Monument (1)
  • Ongeluk (45)
    • Bom (1)
    • Brand (4)
    • Bus (7)
    • Myn (5)
    • Skepe (7)
    • Trein (10)
    • Vlieg (7)
  • Oorlog (191)
    • Anglo Boere Oorlog (128)
    • Anglo Zoeloe Oorlog (2)
    • Basoetoe Oorlog (5)
    • Eerste Vryheidsoorlog (14)
    • Fusilering Vuurpeleton (6)
    • Grensoorlog (8)
    • Oorlogsgedenkteken (11)
    • Rebellie (9)
    • Swart stamme (10)
    • WW1 (23)
    • WW2 (17)
  • Opstande (5)
  • Orania (2)
  • Ottosdal (1)
  • Plaasmoorde (3)
  • Plante (17)
    • Bome (16)
  • Private Versamelings (7)
  • Provinsies (463)
    • Natal-KwaZulu-Natal (46)
    • Noord-Kaap – Kaap Kolonie (29)
    • Oos-Kaap – Kaap Kolonie (49)
    • Transvaal – Gauteng (134)
    • Transvaal – Limpopo (25)
    • Transvaal – Mpumalanga (37)
    • Transvaal – Noord-Wes (26)
    • Vrystaat (81)
    • Wes-Kaap – Kaap Kolonie (62)
  • Ramp (20)
    • Mynrampe (6)
    • Natuurrampe (5)
    • Vloed (7)
  • Rebellie 1914 (6)
  • Republiek Van Suid Afrika (15)
  • SA Weermag (9)
  • Seeroete Om Kaap (18)
  • Setlaars (11)
  • Tragedie (17)
    • Epidemie (2)
    • Kinders (7)
  • Uncategorized (9)
  • Van Riebeeck Poskoets (3)
  • Verskuifde Beelde (8)
  • Voortrekkers (13)
  • Voortrekkers Jeug Beweging (10)
  • Vroeë Geskiedenis (33)
  • Vuurtorings (1)
  • ZAR (6)

Donasies Welkom (r50.00 Payfast)

Pay

Meta

  • Meld aan
  • Inskrywingstoevoer
  • Kommentaarvoer
  • WordPress.org
Alle informasie behoort aan ons. Copyright © All rights reserved.
Start Magazine by Axle Themes