Die Penkop FAK Udolpho Rivierplaas Parys Vrystaat Die Penkop FAK loods ń projek om nuwe monumente op te rig om hulle 90ste bestaansjaar te vier. Volgens Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, nuwe monumente vir ń nuwe generasie…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Die Penkop FAK Udolpho Rivierplaas Parys Vrystaat Die Penkop FAK loods ń projek om nuwe monumente op te rig om hulle 90ste bestaansjaar te vier. Volgens Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, nuwe monumente vir ń nuwe generasie…
Pretoria Dieretuin. Sammy Marks fontein. Pretoria Na die ABO het die Britse owerhede geweier dat Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein opgerig word. Sammy Marks het ñ fontein geskenk wat toe in 1905 op Kerkplein opgerig is en wat toe…
Port Elizabeth. Oos-Kaap Perdemonument Hierdie monument herdenk die 1000de perde wat tydens die ABO vermink is of gesterf het. Meeste perde vir die Britse mag het hier in Port Elizabeth aan wal gekom van regoor die wêreld, meeste uit Brittanje…
Paardekraal Monument Hierdie monument het onstaan as ń stapel klippe in ń versetaksie teen die Britte. Na die anneksasie van Transvaalse Republiek was burgers baie ontevrede. Toe ondehandelings met Brittanje misluk het, is die burgers opgeroep na die plaas Paardeplaat…
Middelburg Kaap is ń pragtige dorp aan die oewer van die Klein-Brakrivier. Gestig 1852. Sy naam verkry vanweë sy ligging. In die middel. Halfpad tussen Port Elizabeth en Bloemfontein en ligging tussen dorpe soos Cradock, Colesberg en Richmond. Die Burgemeesterstuin…
Stigting 1860 Grootfontein Die Gereformeerde Kerk Middelburg is gestig in 1860. Die kerkstigting en eerste diens word gehou 26 Nov 1860 in die huis van CHJ Vorster op die plaas Grootfontein, tans die PW Vorster museum(herboude huis 1867, oorspronklike opstal…
Noupoort Noupoort is ń plattelandse dorp wat eens ń belangrike spoorwegsentrum in Noord-Kaap was. Die dorp is vernoem na ń spoorwegpas, Naauwpoort, wat deur die Caledonheuwels gegaan het. Die pas is later vervang deur ń tonnel. Hierdie eens besige dorp…
Jansenville In die laat 1700’s het die eerste trekboere en jagters reeds die Sondagsrivier gekruis en hierdie area besoek. Die eerste wit man wat hier in die distrik gevestig het, was Christiaan Ernst Schutte op ń 3000 morg plaas wat…
Kroonstad Kroonstad is ń groot dorp in die Vrystaat wat reeds gestig is in 1855. Interessant is dat Kroonstad glo vernoem is na ń perd, Sarel Celliers se perd Kroon. Kroon is hier beseer of het hier verdrink in ń…
Springfontein Blokhuis Hierdie blokhuisie op ń koppie suid van Springfontein is sigbaar van die N1 af. ń Metaalvlaggie met ń Britse vlaggie op wys die oorsprong van die blokhuis en ñ leertjie gebou oor die heining maak toegang maklik. Die…