Pionier Hendrik van der Bijl (FAK) Hendrik van der Bijl was die dryfkrag agter die stigting van Evkom (deesdae Eskom) en die nywerheidsreus Yskor. Hendrik Johannes van der Bijl is in Pretoria gebore en het aan die Hoër Jongenskool Franschhoek…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Brokkies, Staaltjies en Gewoontes uit die verlede.
Pionier Hendrik van der Bijl (FAK) Hendrik van der Bijl was die dryfkrag agter die stigting van Evkom (deesdae Eskom) en die nywerheidsreus Yskor. Hendrik Johannes van der Bijl is in Pretoria gebore en het aan die Hoër Jongenskool Franschhoek…
28 November 1987 – Die Suid-Afrikaanse Lugdiens Vlug 295 (Helderberg) val in die see (Hannes Steyn Facebook ) Dekades terug, op 28 November 1987, het ‘n Boeing 747 genaamd Helderberg van die Suid-Afrikaanse Lugdiens met 159 mense aan boord in…
JACO VAN NIEKERK Suid-Afrikaanse Kunstenaar Beeldhouer Hartbeespoort (Bydrae ingestuur deur Kobie Ströh) HERKOMS: Joachim Herman van Niekerk (Jaco) Gebore 3 Julie 1969 te Lichtenburg. Die oudste van 4 kinders Sy Ouers: Vader; Eric van Niekerk (Joachim Herman van Niekerk snr)…
18 Februarie 1858 Die Vierkleur amptelik erken Die Vierkleur verjaar. Die Vierkleur – vlag van die Boere van die Z.A.R. Die Vierkleur is vir die eerste keer gehys te Potchefstroom op 6 Januarie 1857. ‘n Vlag verteenwoordig lojaliteit, patriotisme en…
Trekroetetuin Replika’s van Monumente Nuwe monumentjies KLEIN MONUMENTJIES OP DIE TREKROETES LANGS DIE VOORTREKKER MONUMENT In die vyftigerjare (1963) het die Onderwyskollege van Pretoria, oos van die Voortrekkermonument, teen die koppie, ‘n reliëfkaart uitgelê van die 5 grootste hooftrekroetes in…
Kosmos Suid-Afrika se Lewende Monument Elke jaar herfs word ons hier op die Hoëveld begroet met hierdie skouspel van pienk en wit. Kosmos is genade blomme. Jy plant hulle nie, jy saai hulle nie, maar as jy weer kyk is…
1 Januarie 2024 Udolpho Kultuurplaas Parys Padpredikant opgerig. PADPREDIKANT So op Nuwejaarsdag 2024 het 3 manne geswoeg, gesweet en gebeur om ñ pragtige Rigtingwyser oftewel Padpredikant digby die ingang van Udolpho Kultuurplaas op te rig. TREKKER Die Ringtingwyser staan stewig…
11 November 1918 Einde van Eerste Wêreldoorlog Wapenstilstandsdag Poppiedag. WWI Eerste Wêreldoorlog DIE GROOT OORLOG 28 Julie 1914 tot 11 November 1918 Dit was die eerste oorlog waarby so baie lande in die wêreld betrokke was. Hoofsaaklik veroorsaak deur konflik…
7 Januarie 1876. Die volkslied van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR), “Kent gij dat volk….”, word vir die eerste keer op Arnhem Nederland in die openbaar uitgevoer. Komponis: Catharina van Rees. CATHARINA VAN REES Catharina Felicia van Rees is gebore 22…
Skipskop : Lirieke David Kramer Skipskop Lirieke – David Kramer Pak op, pak op! Sit jou goedjies op jou kop.Môre gaan ons weg,ver van hier weg.Skipskop, Skipskop,wanner hou die dinge op?Swaarkry lê net voor,die Blouberge oor.Overberg se mens is ek…