Bydrae deur Hennie van Deventer SEWEWEEKSPOORT: IDEAAL OM VAN ALLES WEG TE KOM Slinger-slinger deur die ruuste van ruwe rotse kies die klipperige grondpad koers van die sendingstasie Zoar se kant op die bekende R62-roete tot by Laingsburg op die…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Bydrae deur Hennie van Deventer SEWEWEEKSPOORT: IDEAAL OM VAN ALLES WEG TE KOM Slinger-slinger deur die ruuste van ruwe rotse kies die klipperige grondpad koers van die sendingstasie Zoar se kant op die bekende R62-roete tot by Laingsburg op die…
PAUL SAUERBRUG / STORMSRIVIERBRUG Paul Sauerbrug, Stormsrivier, is in 1956 voltooi teen ‘n koste van £100 000 (R 200 000): (Bydrae deur Hendrik Strydom) ‘n Verstommende Italiaanse Ingenieursprestasie as een van drie indrukwekkende beton boogbrûe in die Tsitsikamma aan die…
Trekleiers se roetes, laaste rusplek en gedenkstene: Bekende Trekleiers en Roetes (Deur Kobie Ströh) Louis Trichardt en Johannes Jacobus van Rensburg ( Lang Hans): Beweeg gelyktydig tot by Soutpansberg Lang Hans van Rensburg : Trek ooswaarts. Hele geselskap vermoor Louis…
Die Quo Vadis Monument In Vlug Monument Voortrekkermonument Pretoria IN VLUG : JAN SMUTS LUGHAWE Hierdie beeldhouwerk is ontwerp deur die bekende kunstenaar Danie De Jager aanvanklik vir die internasionale lughawe, Jan Smuts Lughawe. 1971 was Danie de Jager wenner…
Saddle Tank Lokomotief Vereeniging Teknorama Bagnall 0-4-OT Saddle Tank Stoom Lokomotief 2588 Bagnall : Vervaardigers van lokomotiewe in Stafford Engeland 0-4-OT Dui op die wiel reëling of werkkrag ( Wheel arrangement. 0-4 Twee aste en 4 gekoppelde wiele wat aandryf.…
17 Januarie 1895 Henning Klopper gebore WIE WAS HENNING KLOPPER? Een van groot name in die geskiedenis van SA: Henning Klopper Henning Klopper is in 1895 distrik Heilbron gebore. Henning Johannes KLOPPER (1895-1985) is op 17.01.1895 as seun van Hendrik…
St Michael’s United Church Nylstroom St Michael’s and All Angels Angican Church Combining St Michael’s & All Angels Angican Church, The Methodist Church and The Presbyterian Church of Nylstroom. Hierdie historiese klein kerkie wys duidelik ” Klein in getalle, Groot…
Gereformeerde Kerk Waterberg Nylstroom Die Klein Kerkie Kerkmuseum Gereformeerde Kerk Waterberg Die Gereformeerde Kerk Waterberg is in 1859 gestig, in die stigtingsjaar van die Gereformeerde Kerk. Die Gereformeerde Kerk is 11 Februarie 1859 te Rustenburg gestig deur Ds Dirk Postma.…
Nylstroom Konsentrasiekamp Nylstroom Konsentrasiekamp Begraafplaas ABO Die Eenheidskool NYLSTROOM KONSENTRASIEKAMP Nylstroom Konsentrasiekamp was een van die kampe met die hoogste sterftesyfer. Veral kinderssterftes. 1901 Die burgers het die Britse Opmars orals probeer teenstaan en keer, maar die Britte vorder stadig…
Nederduits Gereformeerde Kerk Waterberg Nylstroom Die Witkerk Die NG Gemeente Waterberg is reeds in 1860 gestig. Die eerste jare was maar worsteljare vir die pioniers en vele struikelblokke moes deur die jare oorkom word. Gelukkig het hierdie moedergemeente oorleef en…