Henley-on-Klip Horace Kent se huis, The Estancia, 1904 Tans bekend as die Spookhuis, Off the Rails kroeg. Henley-on-Klip Prentjiemooi, idilliese dorpe al langs die Kliprivier. Bekend vir sy bome, pragtige rose, pragtuine en salige rustigheid waar ontsnap kan word uit…
