REDDERSBURG Die dorp Reddersburg ontstaan as ń Gereformeerde Kerk gemeente op die plaas Vlakfontein wat Aug 1859 aangekoop is vir díe doel. Die dorp is in 1861 aangelê en vernoem na Die Heiland, Verlosser, Die Redder: Reddersburg 1894 neem ń…
Kategorie: Huis
Vredefort / Polisiestasie / Poskantoor / Kerk / Simboliese Ossewatrek
Vredefort Vrystaat Vredefort is ń klein plattelandse dorpie binne in ń massiewe krater van ongeveer 300 km in deursnee. Vredefort is naby die middelpunt van hierdie oudste en grootste impakkrater wat ook vernoem is na díe dorp; Die Vredefort Koepel.…
Kruger Huis Pretoria
Kruger Huis Pretoria Ditsong Kruger Museum Kerkstraat KRUGERHUIS Die Krugerhuis is die huis in Pretoria waarin Paul Kruger en sy vrou , Gezina Kruger, gewoon het tydens sy ampstyd as President van die ZAR. Paul Kruger woon in hierdie huis…
Vredefort / Huis op die Servituut – Fort / Kluisenaar Andries Petrus Hendricks / Grafsteen
Die Huis op die Servituut – Vredefort Kommunikasie Gesinsafdeling: Laaste rusplek van Vredefort se boggelrug-boer Marie Cloete Vredefort in die Suid-Vrystaat, wêreldbekend as gevolg van die Vredefort-koepel wat daar voorkom, huisves nóg ’n toeriste-trekpleister: Die praalgraf van ’n boer wie…
Uilhuis / Nieu-Bethesda / Karoo / Oos-Kaap
UilhuisNieu-Bethesda. Karoo. Oos-KaapUilhuis met meer as 300 beeldjies van uile, kamele, piramiedes, sfinkse, lammertjies, poue, kameelperde, meerminne, mense, godsdienstige figure ens. Bron: Lekkaslaap: Die wêreldbekende Uilhuis, waar Helen Martins grootgeword en gesterf het, lyk soos enige ander tipiese Karoohuisie. Met…
Heidelberg Tvl. / Klipkerk / AG Visser huis/ Volkskool
Heidelberg Gauteng Klipkerk Heidelberg se indrukwekkende Klipkerk is ń sandsteen gebou wat in 1890 gebou is. Die Hoeksteen is gelê 12.4.1890. Die toring het geval in 1907, maar is noukeurig oorgebou, so na as moontlik aan die oorspronklike. Hierdie gemeente…
Oudtshoorn/NG Kerk/ Groot Trek/Volstruise/Verepaleise en geboue/C Walis
Oudtshoorn Wes-Kaap NG Moedergemeente Groot Trek Monument Pastorie CSV Saal Oudtshoorn Die vroegste pioniers is reeds 1750 in hierdie streek. Die dorp onstaan eers later en word vernoem na baron Pieter van Rheede van Oudtshoorn. Oudtshoorn ontstaan op 2 plase…
Arbeidsgenot /Arbeitsgenot/ CJ Langenhoven / Afrikaans as taal / Katjiepiering
Arbeidsgenot /Arbeitsgenot CJ Langenhoven Oudtshoorn Wes-Kaap Arbeidsgenot Jan van Riebeeckstraat 217 (Voorheen Western Road, verander naam 1952) Die tuiste van C J Langenhoven, regsgeleerde, koerantredakteur, skrywer, digter, Die Vader van Afrikaans. (Sagmoedige Neelsie). Sekerlik is C J Langenhoven die bekendste…