Bed graf Graaff Reinet Aberdeen Willowmore Hierdie is ñ tragiese ou Karoo Storie, ñ boodskap in die veld, ñ groot raaisel wat niemand nog definitief kon oplos nie. Wie is hier begrawe? Wanneer? Wat is die ware verhaal? Dit sal…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Bed graf Graaff Reinet Aberdeen Willowmore Hierdie is ñ tragiese ou Karoo Storie, ñ boodskap in die veld, ñ groot raaisel wat niemand nog definitief kon oplos nie. Wie is hier begrawe? Wanneer? Wat is die ware verhaal? Dit sal…
WATERKANAAL VOORSIEN WATER AAN DIE KAAP 1663 (Facebook Hannes Steyn) In 1663 het Zacharias Wagenaer, die tweede kommandeur aan die Kaap, ‘n reservoir laat bou. Die reservoir is van klip en baksteen en was opgerig in die loop van die…
Skipskop : Lirieke David Kramer Skipskop Lirieke – David Kramer Pak op, pak op! Sit jou goedjies op jou kop.Môre gaan ons weg,ver van hier weg.Skipskop, Skipskop,wanner hou die dinge op?Swaarkry lê net voor,die Blouberge oor.Overberg se mens is ek…
17 Januarie 1837. Die Slag van Mosega. Pos deur John Roderick: Die Slag van Mosega Mosega is die “hoofstad” van die Matabeles gewees. Mosega is nie een groot stad gewees nie, maar het uit ongeveer 20 krale verspreid van mekaar…
JG Strydom Beeld voor Munisipale kantore Nylstroom JG Strydom Die Leeu van die Noorde Die Eerste Minister van die Unie van SA 1954 tot 1958 wat met groot ywer gestreef het vir die Republiekwording van Suid-Afrika. Adv JG Strijdom vestig…
Strijdomhuis/ Strydomhuis Nylstroom WIE WAS JG STRIJDOM? Die Leeu van die Noorde Die Eerste Minister van die Unie van SA 1954 tot 1958 wat met groot ywer gestreef het vir die Republiekwording van Suid-Afrika. Premiers van SA. 1. Louis Botha…
6 April 1959 Die Wonder van Afrikaans DIE WONDER VAN AFRIKAANS 1959 is ń landswye fees gehou deur die FAK om die bestaan van Afrikaans as taal te vier en erken. Die Akademie van Wetenskap en Kuns het sy 50ste…
28 Julie 1914 Die Eerste Wêreldoorlog begin WWI Eerste Wêreldoorlog Die Groot Oorlog 28 Julie 1914 tot 11 November 1918 Dit was die eerste oorlog waarby so baie lande in die wêreld betrokke was. Hoofsaaklik veroorsaak deur konflik tussen die…
Strydomplein Pretoria Vryheidsbeeld JG Strydom / Strijdom Beeld Onthul 31 Mei 1972 Strydomplein Stort ineen 31 Mei 2001 Her-onthul 31 Mei 2003 Nylstroom by Strydomhuis JG STRIJDOM Advokaat JG Strydom het sy hele lewe geveg vir die ontstaan van ‘n…