Tragedy Hill Port Edward Tragedy Hill Port Edward 1831 TRAGEDY HILL 1831 Misverstand lei tot ñ groot tragedie DIE EERSTE WIT PIONIERS /SETLAARS IN NATAL HENRY FYNN HF Fynn (Henry Francis), gebore 29.3.1803 in London arriveer en vestig hom as…
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Tragedy Hill Port Edward Tragedy Hill Port Edward 1831 TRAGEDY HILL 1831 Misverstand lei tot ñ groot tragedie DIE EERSTE WIT PIONIERS /SETLAARS IN NATAL HENRY FYNN HF Fynn (Henry Francis), gebore 29.3.1803 in London arriveer en vestig hom as…
Isandlwana 22 Januarie 1879 Zoeloeland KwaZulu-Natal Anglo-Zoeloe Oorlog ISANDLWANA Een van die belangrikste botsings in die Britse sowel as die Zoeloe se militêre geskiedenis. OORSAAK 1870’s : Brittanje besluit om al die gebiede en al die verskillende volke in Suid-Afrika…
Colesberg Simboliese Ossewatrek 1838-1938 Fakkellloop 1938 Vrou en Moeder SIMBOLIESE OSSEWATREK Die gedagte van die ATKV was om tydens die 1938 Eeufeesvieringe ñ nabootsing te hê van die Groot Trek. Een of 2 waens sou vanaf die Kaap tot in…
Simboliese Ossewatrek Fakkelloop 1838-1938 TALLE KLEIN MONUMENTJIES Dwarsoor die land is klein monumentjies en klipstapels opgerig. Om in die kleinste dorpies hierdie monumentjies op te spoor, is telkens ñ aangename herinnering. Die dorpe het eie inisiatief gebruik en elkeen hulle…
Hartbeesfontein Simboliese Ossewatrek Rapportryers 1949 Voortrekkermonument Dias Hugenote Kerkgebou ABO Noordwes HARTBEESFONTEIN Klein pragtige dorpie sowat 30 km noordwes van Klerksdorp Die oorsprong van die naam is nie seker nie. Daar is 2 stories : 1. Twee mans het gaan…
ISAAC LEWIS 1848 – 1927 (EGGSA pos deur Kobie Ströh) -Suid-Afrikaanse Joodse Diamant-magnaat. -Pionier in Ontwikkeling van Diamantmyne in SA -Vennootskap Lewis & Marks -Stigters van Vereeniging ISAAC LEWIS, een van die vergete Jode wat diep spore in Suid-Afrika se…
Kosie Briedenhann 25 Oktober 1901 Dapper Penkop van die ABO ABO Oktober 1898 het die Anglo-Boereoorlog uitgebreek. Alle weerbare mans ouer as 16 jaar wat burgers van die ZAR en Vrystaat was, was opgeroep vir krygsdiens. Baie seuns wat nog…
Oribi Gorge / Oribi Kloof / Oribi Ravyn /Vallei Port Shepstone area Oribi Gorge / Oribi Ravyn DIE KLOOF Hierdie skouspelagtige natuurwonder is veroorsaak deur eeue en eeue se erosie deur 2 riviere. Die oostelike ravyn is uitgekalwe deur die…
FAK Liedjietuin Monument vir Afrikaanse musiek Voortrekkermonument Pretoria 2013 het die FAK ń Afrikaanse Liedjietuin neffens die Voortrekkermonument gestig. Dit is om erkenning te gee aan die Afrikaanse sangers en liedjieskrywers vir die rol wat hulle gespeel het en nog…
SAMMY MARKS Een van Suid-Afrika se welvarendste nyweraars Vereeniging is uit sy visie en ywer gebore (Bydrae deur Kobie Ströh) SAMUEL MARKS 1844-1920 Gebore 11 Julie 1844 in Litaue, Lithuania, destyds deel van Rusland Sammy sterf 18 Februarie 1920 in…