Nuutste Byvoeging
Standerton / Konsentrasiekamp / Fontein
Hoërskool Monument / Krugersdorp
Ou Toppies / Krugersdorp Klub / Paul Kruger
PERDE IN SUID-AFRIKA GESKIEDENIS / BOERPERD
13 Sep, 2025
Skip to content
  • Tuis
  • Kinderstories
  • Interessanthede
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika

  • Tuis
  • Kinderstories
  • Interessanthede
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s

Irene (Centurion) Vliegongeluk Dairy Farm

12/11/201912/11/2019 Kobie StröhOngeluk, SA Weermag, Transvaal - Gauteng, Vlieg

Irene (Centurion) Vliegongeluk Dairy Farm 18 September 1922 Eerste aangetekende noodlottige militêre vlieg ongeluk.(SAAF). Nie tydens ń militêre operasie nie. Hierdie monumentjie is op die Dairy Farm se gronde. Opgerig waar Kaptein Laurence van der Byl en Luitenant E Stewart…

Leave a comment

Irene Centurion Melkplaas Dairy Farm

12/11/201912/11/2019 Kobie StröhDorpe, Ongeluk, Transvaal - Gauteng, Vlieg

Irene Centurion Melkplaas Dairy Farm Nelmapius Road Irene In die hartjie van die stad, onverwags, ń werkende melkplaas sedert 1895.. Hierdie plaas is steeds in die hande van die vyfde geslag Van der Byls en is ń gewilde bestemming gevul…

Leave a comment

Die klein sinkhuisie Brixton Johannesburg

12/11/201904/06/2024 Kobie StröhGeboue, Goudstormloop, Transvaal - Gauteng

Die klein sinkhuisie Brixton Johannesburg Hoek van Wimbledon Road en Fulham Road (143l) Hierdie pragtig behoue ou huisie van sink en hout herinner aan vervloë dae se delwershuisies en die soeke na rykdom en fortuin tydens die delwerstyd. Hierdie huisie…

Leave a comment

Gereformeerde Kerk Warmbad Bela Bela

22/08/201922/08/2019 Kobie StröhKerke, Transvaal - Limpopo

Gereformeerde Kerk Warmbad Bela Bela 1964 Pragtige gebou met sy lae “oorhangdak” skuil agter die bome. Ongelukkig kon ons nie nader kom om hoeksteen af te neem nie en ook nie nader fotos neem nie. Hoop iemand kan dit daar…

Leave a comment

Gereformeerde Kerk Waterberg 1945 Warmbad Bela Bela

22/08/201922/08/2019 Kobie StröhKerke, Transvaal - Limpopo

Pragtige Kerkgeboutjie Hoeksteen : Gereformeerde Kerk Waterberg 1945 Warmbad Bela Bela Nou kantore Fotos: Julie 2019. Gysbertus Johannes Ströh

Leave a comment

Republiekwording 31 Mei 1961 Warmbad Bela-Bela

22/08/201922/08/2019 Kobie StröhRepubliek Van Suid Afrika, Transvaal - Limpopo

Warmbad Bela-Bela Limpopo Republiekwording 31 Mei 1961 Warmbad Hoërskool Klipstapel deur leerlinge gepak 31 Mei 1961. Netjies in tuin by skool. Geskrif bietjie dof al. Fotos:Julie 2019 Gysbertus Johannes Ströh

Leave a comment

Berg-en-dal / Belfast / Bergendal

22/08/201927/08/2024 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Oorlog, Transvaal - Mpumalanga, Uncategorized

Belfast Mpumalanga Opgerig  1935 Ter herdenking van die Slag van Berg en Dal. Een van belangrike veldslae op plaas Bergendal gedurende ABO. Ongelukkig het die veldslag nie oorlog beëindig nie. Eers 2 jaar later in 1902 met groot lewensverlies is…

Leave a comment

Voortrekkergrafte Warmbad Bela-Bela

22/08/201908/01/2025 Kobie StröhGrafte, Groot Trek, Oorlog, Simboliese Ossewatrek 1938, Transvaal - Limpopo

Voortrekkergrafte Warmbad Bela-Bela Limpopo Bela-Bela:Tswana naam wat beteken “Pot wat kook” Ontstaan van dorp is te danke aan die geotermiese warmwaterbron waar sowat 22 000 liter water teen temperatuur van 53°C uit die aarde uit borrel. Hierdie water is mineraalryk…

Leave a comment

Blokhuis Warmbad Blokhuis Bela Bela

13/08/201913/08/2019 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Blokhuis, Blokhuise, Geboue, Transvaal - Limpopo

Blokhuis Warmbad Blokhuis 24°53`03.8 S 28°17’26,0 E Bela-Bela Limpopo ń Blokhuis is ń fort wat vir verdediging gebruik is. Die eerste blokhuise in SA reeds in 1795 tydens die eerste Britse Besetting in die Kaap gebou. Voorbeeld hiervan is die…

Leave a comment

Witkop Blokhuis Meyerton

13/08/201913/08/2019 Kobie StröhAnglo Boere Oorlog, Blokhuis, Blokhuise, Transvaal - Gauteng

Blokhuis Witkop Blokhuis 26°28’23.88 S 28°4’13.04 E Meyerton WITKOP BLOKHUIS Die Witkop Blokhuis is geleë langs die R59 Meyerton area, suid van Johannesburg. Dit is geleë naby die uitbreiding Daleside en Randvaal op die plaas Witkop. Dit is gebou op…

Leave a comment

Posts pagination

Vorige 1 … 50 51 52 … 59 Volgende

Ons Borge

Onlangse Bydraes

  • Standerton / Konsentrasiekamp / Fontein
  • Hoërskool Monument / Krugersdorp
  • Ou Toppies / Krugersdorp Klub / Paul Kruger
  • PERDE IN SUID-AFRIKA GESKIEDENIS / BOERPERD
  • JAN VAN RIEBEECK / Man met vele probleme / Nuwejaar 1.1.1651 – 1.1.1655 / KOMEET / Kaap van Storms / VOC 1652 – 1795 / TEE /

Kategorieë

  • Afrikaans (5)
  • Bloedrivier (22)
    • Gelofte (14)
  • Blokhuis (8)
  • Burgermonumente ABO (7)
  • Die Onbekende Soldaat (2)
  • Dorpe (376)
    • Alberton (1)
    • Arniston (1)
    • Barberton (4)
    • Beaufort-Wes (3)
    • Bergville (8)
    • Bethal (1)
    • Bethlehem (2)
    • Bethulie (7)
    • Bloemfontein (9)
    • Brandfort (2)
    • Bronkhorstspruit (1)
    • Burgersdorp (1)
    • Calvinia (1)
    • Carletonville (1)
    • Carolina (1)
    • Colesberg (4)
    • Cradock (1)
    • Cullinan (1)
    • Deneysville (1)
    • Doornkloof (1)
    • Dullstroom (1)
    • Dundee (1)
    • Durban (9)
    • Durbanville (1)
    • Eikenhof (1)
    • Ermelo (3)
    • Estcourt (3)
    • Fochville (1)
    • Frankfort (1)
    • Franschhoek (2)
    • Fraserburg (1)
    • Frederikstad (1)
    • Garies Namakwaland (1)
    • George (7)
    • Graaff Reinet (7)
    • Grahamstad (1)
    • Graskop (1)
    • Groblersdal (2)
    • Groot Marico (1)
    • Haenertsburg (1)
    • Hankey (1)
    • Hanover (4)
    • Harrismith (7)
    • Hartbeesfontein (1)
    • Hartebeespoort (3)
    • Hartenbos (1)
    • Heidelberg Tvl (7)
    • Heilbron (5)
    • Hennenman (1)
    • Howick (1)
    • Humansdorp (1)
    • Jansenville (1)
    • Jeffreysbaai (1)
    • Johannesburg (11)
    • Kaapse Hoop (1)
    • Kaapstad (15)
    • Kimberley (4)
    • Knysna (1)
    • Kroonstad (1)
    • Krugersdorp (20)
    • Lady Grey (1)
    • Ladysmith (3)
    • Laingsburg (2)
    • Leeudoringstad (1)
    • Leeupoort (1)
    • Lichtenburg (1)
    • Louis Trichardt (1)
    • Loxton (1)
    • Lydenburg (3)
    • Magaliesburg (1)
    • Meyerton (4)
    • Middelburg Kaap (5)
    • Montagu (2)
    • Mooinooi Buffelspoort (2)
    • Mooirivier (1)
    • Mosselbaai (4)
    • Naboomspruit (1)
    • Nelspruit (3)
    • Newcastle (1)
    • Nieu- Bethesda (1)
    • Noupoort (1)
    • Nylstroom (9)
    • Ottosdal (1)
    • Oudtshoorn (3)
    • Paarl (2)
    • Parys (16)
    • Patensie (1)
    • Pelgrimsrust (1)
    • Petrus Steyn (1)
    • Pietersburg (3)
    • Port Edward (4)
    • Port Elizabeth (10)
    • Port Shepstone (1)
    • Potchefstroom (1)
    • Pretoria (39)
    • Reddersburg (1)
    • Rustenburg (11)
    • Sasolburg (3)
    • Schoemanskloof (2)
    • Schoemansville (2)
    • Senekal (1)
    • Skipskop (1)
    • Somerset-Wes (1)
    • Springs (1)
    • Standerton (3)
    • Steynsrus (1)
    • Steytlerville (1)
    • Stilbaai (1)
    • Thabazimbi (1)
    • Tweeling (1)
    • Uitenhage (5)
    • Uniondale (1)
    • Upington (2)
    • Val (2)
    • Vanderbijlpark (4)
    • Ventersburg (2)
    • Vereeniging (25)
    • Victoria Wes (1)
    • Victoria-Wes (2)
    • Viljoensdrif (1)
    • Vredefort (3)
    • Waterval Boven (2)
    • Waterval Onder (1)
    • Welkom (2)
    • Winburg (4)
    • Winterton (1)
    • Witzenberg (1)
    • Wolmaranstad (1)
  • Dorslandtrek (1)
  • Eerstes Uitvindings (1)
  • Enoch Sontonga (2)
  • Fees (8)
  • Franse Hugenote (4)
  • Geboue (175)
    • Bergpas (8)
    • Blokhuise (9)
    • Brug (15)
    • Damme (6)
    • Drostdy (1)
    • Fort (8)
    • Huis (22)
    • Kerke (59)
    • Kruithuis (1)
    • Museum (37)
    • Skool (15)
    • Stadsaal (6)
    • Stasie (12)
    • Tolhuis (2)
    • Tonnel (2)
    • Torings (2)
    • Voortrekkermonument (9)
    • Vuurtoring / Lighuis (5)
  • Gedenktuin (19)
  • Goudstormloop (8)
  • Grafte (59)
  • Groot Trek (77)
    • Simboliese Ossewatrek 1938 (36)
      • Fakkelloop (2)
  • Helde (28)
  • Interessanthede (57)
  • Kinderstories (89)
    • Boek 2 Motmuis : Nuwe volk ontstaan (15)
    • Groot Trek (45)
    • Motmuis : Die begin (1)
    • Motmuis leer SA Geskiedenis (26)
    • Motmuis leer van sonstilstand (1)
  • Konsentrasiekamp (26)
    • Konsentrasiekamp (13)
  • Markplein (5)
  • Monument (28)
    • Diere Monument (12)
    • Verdwene Monumente (3)
    • Verskuifde Monument (5)
  • Monumente in ander Lande (2)
    • Rwanda (1)
  • Namibië (6)
    • Keetmanshoop (2)
  • Natuurwonders (25)
    • Grotte (2)
  • Onbekende Monument (1)
  • Ongeluk (44)
    • Bom (1)
    • Brand (4)
    • Bus (7)
    • Myn (5)
    • Skepe (7)
    • Trein (10)
    • Vlieg (7)
  • Oorlog (187)
    • Anglo Boere Oorlog (126)
    • Anglo Zoeloe Oorlog (2)
    • Basoetoe Oorlog (5)
    • Eerste Vryheidsoorlog (14)
    • Fusilering Vuurpeleton (6)
    • Grensoorlog (8)
    • Oorlogsgedenkteken (11)
    • Rebellie (9)
    • Swart stamme (10)
    • WW1 (21)
    • WW2 (16)
  • Opstande (5)
  • Orania (1)
  • Ottosdal (1)
  • Plaasmoorde (3)
  • Plante (16)
    • Bome (15)
  • Private Versamelings (7)
  • Provinsies (448)
    • Natal-KwaZulu-Natal (46)
    • Noord-Kaap – Kaap Kolonie (27)
    • Oos-Kaap – Kaap Kolonie (49)
    • Transvaal – Gauteng (127)
    • Transvaal – Limpopo (25)
    • Transvaal – Mpumalanga (36)
    • Transvaal – Noord-Wes (25)
    • Vrystaat (80)
    • Wes-Kaap – Kaap Kolonie (60)
  • Ramp (17)
    • Mynrampe (6)
    • Natuurrampe (4)
    • Vloed (5)
  • Rebellie 1914 (6)
  • Republiek Van Suid Afrika (15)
  • SA Weermag (9)
  • Seeroete Om Kaap (18)
  • Setlaars (11)
  • Tragedie (17)
    • Epidemie (2)
    • Kinders (7)
  • Uncategorized (9)
  • Van Riebeeck Poskoets (3)
  • Verskuifde Beelde (8)
  • Voortrekkers (13)
  • Voortrekkers Jeug Beweging (10)
  • Vroeë Geskiedenis (32)
  • Vuurtorings (1)
  • ZAR (6)

Donasies Welkom (r50.00 Payfast)

Pay

Meta

  • Meld aan
  • Inskrywingstoevoer
  • Kommentaarvoer
  • WordPress.org
Alle informasie behoort aan ons. Copyright © All rights reserved.
Start Magazine by Axle Themes