Nuutste Byvoeging
VILJOENSDRIF / VILJOENSDRIFT
RIEBEEK-KASTEEL / Seinkanon / KANON / VOC
Simonstad Kabelspoor / Vloot
Henley-on-Klip / Circle of Life / Meyerton
13 Jan, 2026
Skip to content
  • Tuis
  • Kinderstories
  • Interessanthede
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika

  • Tuis
  • Kinderstories
  • Interessanthede
  • Kontak Ons
  • T’s & C’s

Graf van Louis Gustavus Ströh / Rustenburg / Ou Begraafplaas

21/03/202121/03/2021 Kobie StröhGrafte, Rustenburg, Tragedie, Transvaal - Noord-Wes

Graf van Louis Gustavus Ströh In Rustenburg begraafplaas het ons die volgende graf opgespoor. Daar bestaan min grafstene wat oorsaak van dood aandui asook die naam van die moordenaar. Asook die feit van sy ongelukkige huwelik.  Die bitterheid van die…

Leave a comment

Vredefort / Huis op die Servituut – Fort / Kluisenaar Andries Petrus Hendricks / Grafsteen

18/03/202118/03/2021 Kobie StröhGrafte, Huis, Vredefort, Vrystaat

Die Huis op die Servituut – Vredefort Kommunikasie Gesinsafdeling: Laaste rusplek van Vredefort se boggelrug-boer Marie Cloete Vredefort in die Suid-Vrystaat, wêreldbekend as gevolg van die Vredefort-koepel wat daar voorkom, huisves nóg ’n toeriste-trekpleister: Die praalgraf van ’n boer wie…

Leave a comment

Uilhuis / Nieu-Bethesda / Karoo / Oos-Kaap

05/03/202105/03/2021 Kobie StröhGedenktuin, Huis, Museum, Nieu- Bethesda, Oos-Kaap - Kaap Kolonie

UilhuisNieu-Bethesda. Karoo.  Oos-KaapUilhuis met meer as 300 beeldjies van uile, kamele, piramiedes, sfinkse, lammertjies, poue, kameelperde, meerminne, mense, godsdienstige figure ens. Bron: Lekkaslaap: Die wêreldbekende Uilhuis, waar Helen Martins grootgeword en gesterf het, lyk soos enige ander tipiese Karoohuisie. Met…

Leave a comment

Kruger Wildtuin / Kruger Nasionale Park / Crooks Corner

04/03/202104/01/2022 Kobie StröhTransvaal - Limpopo

Crooks Corner Verre Noord Streek Nasionale Krugerwildtuin. Driehoekige stukkie niemandsland aangrensend Suid Afrika, Zimbabwe en Mosambiek was vroeër die skuilplek vir menige voortvlugtende of krimineel. Crooks Corner S22 25.309 E31 18.326 Verre Noord Streek Nasionale Krugerwildtuin. In herinnering aan Bvekenya…

Leave a comment

Kruger Wildtuin / Kruger Nasionale Park / Geskiedkundige en Argeologiese Terreine

04/03/202104/03/2021 Kobie StröhBrug, Diere Monument, Stasie, Transvaal - Limpopo, Transvaal - Mpumalanga

Stevenson Hamilton StandbeeldStevenson Hamilton BiblioteekSkukuza KampKruger Nasionale Park James Stevenson Hamilton gebore 2 Oktober 1867 in Ierland. Volg ñ militêre opleiding. Op 21 jaar kom hy na Suid-Afrika as Majoor van die 6th Dragon Guards om te help met die…

Leave a comment

Nasionale Kruger Wildtuin/ Kruger Nasionale Park

04/03/202104/03/2021 Kobie StröhTransvaal - Limpopo, Transvaal - Mpumalanga

Nasionale KrugerwildtuinHierdie wildreservaat is ñ monument vir bewaring van ons ongelooflike wilderfenis. Krugerwildtuin is ongeveer 380km lank en 65km breed en strek oor verskeie ekosisteme en afwisselende geologiese onderbou. Ongeveer 2 milj hektaar wat oor Laeveld strek oor 2 provinsies,…

Leave a comment

Meyerton Gedenknaald Verdedigingsmagte

03/03/202103/03/2021 Kobie StröhGrensoorlog, Meyerton, Oorlog, Republiek Van Suid Afrika, SA Weermag, Transvaal - Gauteng

Meyerton Gedenknaald opgerig ter nagedagtenis aan lede van die Verdedigingsmagte wat in Meyerton gewoon het en wat hulle lewens verloor het in diens van SA. Opgerig 10 Oktober 1987. Voor munisipale kantore. Tuin baie netjies versorg. Punt is wel beskadig…

Leave a comment

Vegkop / 1836

03/03/202108/01/2025 Kobie StröhGrafte, Groot Trek, Heilbron, Simboliese Ossewatrek 1938, Swart stamme, Vrystaat

Vegkop. Die verhaal van Vegkop. 2 Okt 1836 Die slag van Vegkop was voorafgegaan deur ń aanval op die kamp van die jagter – verkenner,  Stephanus Erasmus. Die aanval op die Erasmuskamp is kort daarna opgevolg deur die Vaalrivier slag…

Leave a comment

Braamfontein dinamiet ontploffing

03/03/202103/03/2021 Kobie StröhGrafte, Johannesburg, Ongeluk, Ramp, Stasie, Transvaal - Gauteng, Trein

19 Februarie 1896 | Die Braamfonteinse dinamietontploffing. Op hierdie dag, ’n Woensdag, het in Braamfontein ’n verskriklike ontploffing gebeur. Later is vasgestel treinwaens vol dinamiet, bestem vir die goudmyne, het drie dae lank in die son op die stasie gestaan…

Leave a comment

Afrikaanse Taalmonument / Paarl

03/03/202103/03/2021 Kobie StröhPaarl, Wes-Kaap - Kaap Kolonie

Taalmonument op Paarlberg. Berg is ongeveer 500 milj jaar oud en vroeëre Khoisan het dit genoem Skilpadberg. Monument is onthul 10 Okt 1975, 100 jaar na stigting van GRA. 40 000 mene het inhuldiging bygewoon. Argitek JC van Wyk wie…

Leave a comment

Posts pagination

Vorige 1 … 42 43 44 … 61 Volgende

Ons Borge

Onlangse Bydraes

  • VILJOENSDRIF / VILJOENSDRIFT
  • RIEBEEK-KASTEEL / Seinkanon / KANON / VOC
  • Simonstad Kabelspoor / Vloot
  • Henley-on-Klip / Circle of Life / Meyerton
  • HENLEY-ON-KLIP / Kidson Weir / Meyerton

Kategorieë

  • Afrikaans (5)
  • Bloedrivier (22)
    • Gelofte (14)
  • Blokhuis (8)
  • Burgermonumente ABO (7)
  • Die Onbekende Soldaat (2)
  • Dorpe (391)
    • Alberton (1)
    • Arniston (1)
    • Barberton (4)
    • Beaufort-Wes (3)
    • Bergville (8)
    • Bethal (1)
    • Bethlehem (2)
    • Bethulie (7)
    • Bloemfontein (10)
    • Brandfort (2)
    • Bronkhorstspruit (1)
    • Burgersdorp (1)
    • Calvinia (1)
    • Carletonville (1)
    • Carnarvon (1)
    • Carolina (1)
    • Colesberg (4)
    • Concordia (1)
    • Cradock (1)
    • Cullinan (1)
    • Deneysville (1)
    • Doornkloof (1)
    • Dullstroom (1)
    • Dundee (1)
    • Durban (9)
    • Durbanville (1)
    • Eikenhof (1)
    • Ermelo (3)
    • Estcourt (3)
    • Fochville (1)
    • Frankfort (1)
    • Franschhoek (2)
    • Fraserburg (1)
    • Frederikstad (1)
    • Garies Namakwaland (1)
    • George (7)
    • Graaff Reinet (7)
    • Grahamstad (1)
    • Graskop (1)
    • Groblersdal (2)
    • Groot Marico (1)
    • Haenertsburg (1)
    • Hankey (1)
    • Hanover (4)
    • Harrismith (7)
    • Hartbeesfontein (1)
    • Hartebeespoort (4)
    • Hartenbos (1)
    • Heidelberg Tvl (8)
    • Heilbron (6)
    • Henley-on-Klip (3)
    • Hennenman (1)
    • Howick (1)
    • Humansdorp (1)
    • Jansenville (1)
    • Jeffreysbaai (1)
    • Johannesburg (14)
    • Kaapse Hoop (1)
    • Kaapstad (15)
    • Kimberley (4)
    • Knysna (1)
    • Kroonstad (1)
    • Krugersdorp (21)
    • Lady Grey (1)
    • Ladysmith (3)
    • Laingsburg (2)
    • Leeudoringstad (1)
    • Leeupoort (1)
    • Lichtenburg (1)
    • Louis Trichardt (1)
    • Loxton (1)
    • Lydenburg (3)
    • Magaliesburg (1)
    • Meyerton (7)
    • Middelburg Kaap (5)
    • Montagu (2)
    • Mooinooi Buffelspoort (2)
    • Mooirivier (1)
    • Mosselbaai (4)
    • Naboomspruit (1)
    • Nelspruit (3)
    • Newcastle (1)
    • Nieu- Bethesda (1)
    • Noupoort (1)
    • Nylstroom (9)
    • Ottosdal (1)
    • Oudtshoorn (3)
    • Paarl (2)
    • Parys (17)
    • Patensie (1)
    • Pelgrimsrust (1)
    • Petrus Steyn (1)
    • Pietersburg (3)
    • Port Edward (4)
    • Port Elizabeth (10)
    • Port Shepstone (1)
    • Potchefstroom (1)
    • Pretoria (41)
    • Reddersburg (1)
    • Riebeek-Wes (1)
    • Rustenburg (12)
    • Sasolburg (3)
    • Schoemanskloof (2)
    • Schoemansville (2)
    • Senekal (1)
    • Simonstad (1)
    • Skipskop (1)
    • Somerset-Wes (1)
    • Springs (1)
    • Standerton (4)
    • Steynsrus (1)
    • Steytlerville (1)
    • Stilbaai (1)
    • Thabazimbi (1)
    • Tweeling (1)
    • Uitenhage (5)
    • Uniondale (1)
    • Upington (2)
    • Val (2)
    • Vanderbijlpark (4)
    • Ventersburg (2)
    • Vereeniging (26)
    • Victoria Wes (1)
    • Victoria-Wes (2)
    • Viljoensdrif (2)
    • Vredefort (3)
    • Waterval Boven (2)
    • Waterval Onder (1)
    • Welkom (2)
    • Winburg (4)
    • Winterton (1)
    • Witzenberg (1)
    • Wolmaranstad (1)
  • Dorslandtrek (1)
  • Eerstes Uitvindings (1)
  • Enoch Sontonga (2)
  • Fees (8)
  • Franse Hugenote (4)
  • Geboue (182)
    • Bergpas (8)
    • Blokhuise (9)
    • Brug (19)
    • Damme (6)
    • Drostdy (1)
    • Fort (8)
    • Huis (23)
    • Kerke (60)
    • Kruithuis (1)
    • Museum (37)
    • Skool (16)
    • Stadsaal (6)
    • Stasie (13)
    • Tolhuis (3)
    • Tonnel (3)
    • Torings (4)
    • Voortrekkermonument (9)
    • Vuurtoring / Lighuis (5)
  • Gedenktuin (21)
  • Goudstormloop (8)
  • Grafte (60)
  • Groot Trek (78)
    • Simboliese Ossewatrek 1938 (37)
      • Fakkelloop (2)
  • Helde (30)
  • Interessanthede (62)
  • Kinderstories (89)
    • Boek 2 Motmuis : Nuwe volk ontstaan (15)
    • Groot Trek (45)
    • Motmuis : Die begin (1)
    • Motmuis leer SA Geskiedenis (26)
    • Motmuis leer van sonstilstand (1)
  • Konsentrasiekamp (26)
    • Konsentrasiekamp (13)
  • Markplein (6)
  • Monument (29)
    • Diere Monument (12)
    • Replika (1)
    • Verdwene Monumente (3)
    • Verskuifde Monument (5)
  • Monumente in ander Lande (2)
    • Rwanda (1)
  • Namibië (6)
    • Keetmanshoop (2)
  • Natuurwonders (25)
    • Grotte (2)
  • Onbekende Monument (1)
  • Ongeluk (45)
    • Bom (1)
    • Brand (4)
    • Bus (7)
    • Myn (5)
    • Skepe (7)
    • Trein (10)
    • Vlieg (7)
  • Oorlog (191)
    • Anglo Boere Oorlog (128)
    • Anglo Zoeloe Oorlog (2)
    • Basoetoe Oorlog (5)
    • Eerste Vryheidsoorlog (14)
    • Fusilering Vuurpeleton (6)
    • Grensoorlog (8)
    • Oorlogsgedenkteken (11)
    • Rebellie (9)
    • Swart stamme (10)
    • WW1 (23)
    • WW2 (17)
  • Opstande (5)
  • Orania (2)
  • Ottosdal (1)
  • Plaasmoorde (3)
  • Plante (17)
    • Bome (16)
  • Private Versamelings (7)
  • Provinsies (463)
    • Natal-KwaZulu-Natal (46)
    • Noord-Kaap – Kaap Kolonie (29)
    • Oos-Kaap – Kaap Kolonie (49)
    • Transvaal – Gauteng (134)
    • Transvaal – Limpopo (25)
    • Transvaal – Mpumalanga (37)
    • Transvaal – Noord-Wes (26)
    • Vrystaat (81)
    • Wes-Kaap – Kaap Kolonie (62)
  • Ramp (20)
    • Mynrampe (6)
    • Natuurrampe (5)
    • Vloed (7)
  • Rebellie 1914 (6)
  • Republiek Van Suid Afrika (15)
  • SA Weermag (9)
  • Seeroete Om Kaap (18)
  • Setlaars (11)
  • Tragedie (17)
    • Epidemie (2)
    • Kinders (7)
  • Uncategorized (9)
  • Van Riebeeck Poskoets (3)
  • Verskuifde Beelde (8)
  • Voortrekkers (13)
  • Voortrekkers Jeug Beweging (10)
  • Vroeë Geskiedenis (33)
  • Vuurtorings (1)
  • ZAR (6)

Donasies Welkom (r50.00 Payfast)

Pay

Meta

  • Meld aan
  • Inskrywingstoevoer
  • Kommentaarvoer
  • WordPress.org
Alle informasie behoort aan ons. Copyright © All rights reserved.
Start Magazine by Axle Themes