Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 38 Die Groot Trek 1836 -1838 Bloedrivier “Paul, dankie Vader julle is terug! Julle is almal terug! Wat het gebeur? Kon julle Dingaan straf?” “Sussie laat ek jou vertel. Dit was vreeslik. Ons het Zoeloeland ingetrek.…
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 38 Die Groot Trek 1836 -1838 Bloedrivier “Paul, dankie Vader julle is terug! Julle is almal terug! Wat het gebeur? Kon julle Dingaan straf?” “Sussie laat ek jou vertel. Dit was vreeslik. Ons het Zoeloeland ingetrek.…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 37 Die Groot Trek 1836 -1838 Die Kommando gaan Dingaan straf “Totsiens Paul. Wees asseblief versigtig. Onthou, Dingaan kan nie vertrou word nie. Hy het duisende krygers wat kan veg en hulle is baie dapper en…
Kinderlewe in Suid-Afrika Deel 36 Die Groot Trek 1836 -1838 Die Gelofte “Paul, ek is so bly Oom Andries Pretorius en sy manne is nou hier om ons te help. Gaan julle klomp manne nou regtig in Zoeloeland ingaan om…
Groot Trek 1836 – 1838 Verbeel jou dit is 1838. Verbeel jou jy is ‘n trekkerkind daar in die Kaap. Pappa sê julle gaan trek. Diep, diep die binneland in. Daar is geen paaie nie. Daar is nie ‘n brug…
Kinderlewe in Suid-AfrikaDeel 36Die Groot Trek1836 -1838Die Gelofte “Paul, ek is so bly Oom Andries Pretorius en sy manne is nou hier om ons te help.Gaan julle klomp manne nou regtig in Zoeloeland ingaan om Dingaan te gaan straf en…
TREKROETES LANGS DIE VOORTREKKERMONUMENT In die vyftigerjare het die Onderwyskollege van Pretoria oos van die Voortrekkermonument, teen die koppie, ‘n reliëfkaart uitgelê van die 5 grootste hooftrekroetes in Suid-Afrika. Paadjies is uitgekap en met verskillende kleure klippe uitgelê. Replikas van…
DIE LAAS -WA Mei 2021 Die Laas-wa is een van slegs 2 waens van die Groot Trek wat behoue gebly het. Die kakebeenwa het ‘n permanente uitspanplek gekry in die Senotaafsaal van die Voortrekkeermonument. Die wa dateer uit ongeveer 1826…
Voortrekkermonument Pretoria Skool-op-wiele Hierdie skool -op-wiele is in 1932 gebou deur Willem Joubert op versoek van die skoolsekretaris van Ermelo, Mnr JH Coetzee.. Dit was ń poging om ń oplossing te vind vir die gedurige tekort aan klaskamers. Die onderstel…
Die klipstapel oos van die Voortrekkermonument is waarskynlik enig in sy soort in Suid-Afrika. Tydens die Hoeksteenlegging in 1938 is duisende klippe van oral in die land na die terrein gebring. Die Sentrale Eeufeeskomitee het op elke mens wat die…
VRYHEIDSMONUMENT VEREENIGING KRAAL Julie 2021 het die FAK Vaaldriehoek Kultuurnetwerk en die Vrystaat Kultuurnetwerk saamgespan en ‘n kraal gebou aan die voet van die Vryheidsmonument in Vereeniging. Deon van de Watt, ‘n Vrystaatse boer vanuit die Tweelingdistrik het sandsteenpale geskenk…