Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 17 STANDBEELDE “Mamma Vlermuis, het Mamma geweet dat daar in Kaapstad twee groot standbeelde is? Die een standbeeld is Jan van Riebeeck en die ander een is Maria van Riebeeck.” “Motmuis, ja dit is…
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 17 STANDBEELDE “Mamma Vlermuis, het Mamma geweet dat daar in Kaapstad twee groot standbeelde is? Die een standbeeld is Jan van Riebeeck en die ander een is Maria van Riebeeck.” “Motmuis, ja dit is…
Knysna bos Tsitsikama bos / Tsitsikamma Bos Die Groot Boom Tuinroete Suid-Kaap AAN DIE REISGER U wat verbygaan en dalk u hand teen my wou lig, luister eers, voordat u my skade doen: Ek is die hitte in u haard…
Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 16 JAN VAN RIEBEECK WORD ń GOEIE BOER “Mamma, ek is nuuskierig. Wat het verder met Jan van Riebeeck gebeur?” “Motmuis. Dit het sommer gou beter begin word in die Kaap.…
Lydenburg Anglikaanse Kerk St John Anglican Church Gedurende die 1860’s was die bevolking in Lydenburg maar klein. Lydenburg het gou ń belangrike sentrum geword vir reisigers na die goudvelde. Lydenburg was ń welkome aandoenplek op pad na Pelgrimsrus. Die pad…
VREDEFORT KOEPEL – ‘n KLIP UIT DIE HEMEL! (Bydrae deur Kobie Ströh) (Hiermee ‘n baie eenvoudige verduideliking van ‘n komplekse gebeurtenis. Navorsers en geoloë het jare geneem om hierdie legkaart te probeer voltooi.) Hier in die Vredefort Koepel vind ons…
2 Februarie 1659 EERSTE WYN IN KAAP GEPARS John Roderick : 1659. Jan van Riebeeck skryf op hierdie dag ( 2 Febr 1659) in sy dagboek dat die eerste wyn in die Kaap gepars was. Hierdie druiwe was maar 2…
Motmuis leer van Suid-Afrika Geskiedenis Nommer 15 MOEG, HONGER, NAT EN KOUD IN 1652 “Oupa Vlermuis. Dit reën in die winter in die Kaap. Die sneeu lê op die berge. Dit is baie koud daar.” “Motmuis, jy is doodreg. In…
Motmuis leer van Suid-Afrika (Deel 1 http://monument-sa.co.za/motmuis-leer-van-suid-afrika…/) Geskiedenis Nommer 14 JAN VAN RIEBEECK KRY SWAAR “Motmuis, ek hoor jy is so nuuskierig en wil graag leer.” “Oupa Motmuis, ek is nie nuuskierig nie. Ek wil net graag slim word soos…
26 Januarie 1905 Cullinan diamant Die wêreld se grootste diamant gevind Cullinan Gauteng 26 Januarie 1905 vind Frederick Wells tydens ń roetine inspeksie in die Premier myn no 2 die grootste diamant. Ongeveer 6 meter onder die oppervlak sien hy…
Hoërskool Driehoek Vanderbijlpark Gauteng Driehoek brug 1 Februarie 2019. 1 Februarie 2019, ń dag wat in menige mense se geheue ingeprent is, ń dag wat die hele land tot stilstand geruk het. Die groot tragedie toe ń gedeelte van ń…