6 Junie 1652 Die eerste blanke kindjie in die Kaap gebore. Willem Wylant 6 Junie 1652 Wie van ons weet wie was die eerste blanke kindjie gebore in Suid-Afrika? (Bydrae aan eggsa deur Kobie Ströh) 6 April 1652 het Jan…
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
6 Junie 1652 Die eerste blanke kindjie in die Kaap gebore. Willem Wylant 6 Junie 1652 Wie van ons weet wie was die eerste blanke kindjie gebore in Suid-Afrika? (Bydrae aan eggsa deur Kobie Ströh) 6 April 1652 het Jan…
Simboliese Ossewatrek 1938 (eggsa Ingestuur deur Kobie Ströh) Kinderherinnering aan die groot geleentheid Uit : MONUMENTE EN GEDENKTEKENS OPGERIG TYDENS DIE SIMBOLIESE OSSEWATREK EN VOORTREKKEREEUFEES, 1938 Deur VICTORIA REGINA HEUNIS Die Simboliese Ossewatrek wat op 8 Augustus 1938 by die…
RIKSJA DURBAN (deur Kobie Stroh) Die energieke Riksja’s met hulle kleurvolle uitrustings daar langs die Promenade in Durban is sinoniem met Durban, Suid-Afrika se tropiese stad waar Oosterse, Westerse en Afrika-kulture ontmoet. Hierdie Riksja’s is een van Durban se grootste…
Goeiehoek Goedeverwachting Voortrekkergrafte Tussen Vereeniging en Heidelberg Suikerbosrand Ou Transvaal Voortrekkergrafte op Goeiehoek VOORTREKKERLEIER: Kommandant Pieter Daniel JACOBS was ñ Voortrekkerleier. Gedoop te Stellenbosch 5.11.1780 Oorlede Suikerbosrand 12.8.1845. Trou 28.10.1804 te Kaapstad met Maria van Wyk. Gebore 15.1.1785 Oorlede Goedeverwachting…
16 Junie Jeugdag Merkwaardig wat se invloed hierdie datum op talle kinderlewens gehad het in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. 16.6.1976 het Hector Pieterson(Soweto opstand) ń simbool geword vir stryd teen apartheid waartydens sowat 600 mense hulle lewens verloor het. KONSENTRASIEKAMPE ABO…
Howick Konsentrasiekamp In Natal was ‘n hele aantal Konsentrasiekampe o.a by Pietermaritzburg, Howick, Pinetown, Eshowe, Ladysmith, Merebank ens. Die eerste kamp was by Pietermaritzburg en die tweede is Januarie 1901 net buite Howick geopen. Die Howick kamp was aanvanklik net…
18 Februarie 1982 Die fregat SAS President Paul Kruger bots teen die SAS Tafelberg en sink. Tydens roetine vloot oefeninge in die Suid-Atlantiese Oseaan sowat 78 myl vanaf Kaappunt is verskeie skepe betrokke o.a. die groot 19 000 ton SAS…
17 tot 27 Februarie 1900 Slag van Paardeberg Pos deur Louis Bothma : PAARDEBERG: 17 -27 FEBUARIE 1900 (Kort opsomming van die gebeure vir die 120 jaar herdenking) Nadat Kimberley op 15 Februarie 1900 deur ‘n berede mag onder bevel…
6 Februarie 1838 Die moord op Piet Retief en sy manne Umgungundlovu Hlomo Amabuto Moordkoppie PIET RETIEF Hiedie trekkerleier is op verskeie plekke vereer. Die dorpe Piet Retief en Pietermaritzburg is gedeeltelik na hom vernoem. Pieter Mauritz Retief. Gebore 12…
18 Februarie 1857 Groot Xhosa tragedie Pos geleen by Quentin Meyer 18 FEB1857 – Die Nasionale Selfmoord van Xhosas vind plaas. Nongquase (regs) met mede profetes, Nonkosi. Die Nasionale Selfmoord van Xhosas het plaasgevind in 1857 in die Transkei. Nongquase,…