RIEBEEK-KASTEEL Ou KANON / SEINKANON Riebeek-Kasteel ‘n besonderse dorpie in die Wes-Kaap, so aan die voet van Kasteelberg. Die dorp is vernoem na Jan van Riebeeck, goewerneur aan die Kaap Die Ou Kanon is op die dorpsplein/ dorpsmeent. In die…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
RIEBEEK-KASTEEL Ou KANON / SEINKANON Riebeek-Kasteel ‘n besonderse dorpie in die Wes-Kaap, so aan die voet van Kasteelberg. Die dorp is vernoem na Jan van Riebeeck, goewerneur aan die Kaap Die Ou Kanon is op die dorpsplein/ dorpsmeent. In die…
Simonstad Kabelspoor Simonstad Kabelspoor Simonstown Aerial Ropeway. SIMONSTAD Simonstad lê oos in van die Kaapse Skiereiland naby Kaapstad in Valsbaai. Dit beskik oor n groot hawe. Dien as hookkwartier en opleidingsentrum vir die SA Vloot. DIE NUWE VLOOT HOSPITAAL. Royal…
MAN MET VELE PROBLEME(eGGSA pos) Jan van Riebeeck. Man met vele probleme.Uit Journal of Jan Van Riebeeck Volume 1 / 1651 – 1655 Toe Jan van Riebeeck 1651 vertrek het vanaf Holland na Kaap die Goeie Hoop om daar ‘n…
1 Maart 1510 Dom Francisco D’Almeida en 65 van sy manne sterf in ñ botsing met die inheemse bevolking aan die suidpunt van Afrika. SEEROETE OM DIE KAAP: DOM/N FRANCISCO D’ALMEIDA 1510 WAAROM WAS DIE SEEROETE OM DIE SUIDPUNT VAN…
Durbanville Plein Simboliese Ossewatrek 9 Augustus 1938 Die Simboliese Ossewatrek vanaf die Kaap tot in Transvaal word gereël om die Eeufees van die Groot Trek te herdenk, 1838-1938 Verskeie ossewaens trek kruis en dwars deur die land om by soveel…
Colesberg Simboliese Ossewatrek 1838-1938 Fakkellloop 1938 Vrou en Moeder SIMBOLIESE OSSEWATREK Die gedagte van die ATKV was om tydens die 1938 Eeufeesvieringe ñ nabootsing te hê van die Groot Trek. Een of 2 waens sou vanaf die Kaap tot in…
KOMMANDEUR‘n Kommandeur is ‘n vlootrang wat in die meeste vlote gebruik word.Die rang Kommandeur is hoër as díe van ‘n Kaptein wat slegs 1 skip onder sy bevel het.Tradisioneel is hierdie titel gegee aan ‘n offisier wat oor meer as…
8 Julie 1714 – 23 Januarie Baron Pieter van Rheede van Oudtshoorn gebore. Die Goewerneur wat nooit Goewerneur was nie Die Gepekelde Baron eGGSA plasing: Die Goewerneur wat nooit Goewerneur was nie / The Pickle Baron Baron Pieter van Reede…
12 Mei 1652: Eerste Nagmaalsviering in die gemeente van Kaapstad Op hierdie dag is die eerste Nagmaal aan die Kaap gevier. Jan van Riebeeck se dagregister vertel soos volg oor hierdie geleentheid: “… is alhier in’t noch onvolmaeckte fortjen staende,…
21 Mei 1737 Tafelbaai Kaap van Storms 8 skepe vergaan. “1737. (John Roderick) (Die Kaap van storms.) ń Tragiese dag in Tafelbaai. Die Soutrivier, nie ver van Tafelbaai, is op hierdie dag die stille getye van die stranding van agt…