Die Penkop FAK Udolpho Rivierplaas Parys Vrystaat Die Penkop FAK loods ń projek om nuwe monumente op te rig om hulle 90ste bestaansjaar te vier. Volgens Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, nuwe monumente vir ń nuwe generasie…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Die Penkop FAK Udolpho Rivierplaas Parys Vrystaat Die Penkop FAK loods ń projek om nuwe monumente op te rig om hulle 90ste bestaansjaar te vier. Volgens Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, nuwe monumente vir ń nuwe generasie…
Kroonstad Kroonstad is ń groot dorp in die Vrystaat wat reeds gestig is in 1855. Interessant is dat Kroonstad glo vernoem is na ń perd, Sarel Celliers se perd Kroon. Kroon is hier beseer of het hier verdrink in ń…
Springfontein Blokhuis Hierdie blokhuisie op ń koppie suid van Springfontein is sigbaar van die N1 af. ń Metaalvlaggie met ń Britse vlaggie op wys die oorsprong van die blokhuis en ñ leertjie gebou oor die heining maak toegang maklik. Die…
Kaalvoetvrou wat wegstap vanaf Natal. Op die Voortrekkerpas naby Bergville. Natal Wanneer jy voor die monument staan besef jy dat die vrou klein van postuur is. Haar skouers is smal, byna asof sy koud kry in haar gegote gewaad. Sy…
WESTDENEDAM-RAMP Busramp Johannesburg 27 Maart 1985 Die Westdenedam-ramp is ‘n busongeluk wat op 27 Maart 1985 in Westdene, Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind het. Die bestuurder het beheer oor die bus verloor en deur die versperring om die dam gebars en in…
Frans Jooste Monument ABO Ammunisiewa ontplof. Frans Jooste se graf. Tussen Vredefort en Parys 26 Augustus 1900 Na die geveg by Frederikstad keer Christiaan de Wet en genl Philip Botha terug na die Vrystaat en vind dat al die driwwe…
Parys / Vredefort. OVS George Catherer Philip Gedenksteen 26 November 1906 George C Philip is op 29 jarige ouderdom hier deur ń weeligstraal doodgeslaan. 26,966860 27,391591 George C Philip is in Edinburg, Skotland gebore. Gedurende die ABO het hy saam…
Kopjeskraal Gedenksteen by Liebenbergkoppie/ Moordkoppie. Parys 22/23 Augustus 1836 Liebenbergmoorde Slag van Vaalrivier Liebenbergkoppie/Moordkoppie Kopjeskraal Hendrik PotgieterTrekleier: Hendrik Potgieter se trek laat hy agter by die Vetrivier (Theunissen distrik).Potgieter en ń aantal van die Trekkers vertrek Mei 1836 na die…
Ererol vir mense van Parys wat gesterf het tydens militêre diens. Parys Hierdie monument is opgerig voor die stadsaal van Parys. Monument is van pienk graniet so eie aan Parys. Die pienk granietblokke is opgerig deur die oudgeallieerdes (MOTHS) na…
Parys Groot Trek Simboliese Ossewatrek 1938 Parys. Voortrekker Eeufees. 1838 – 1938. Besoek van ossewa. 7 November 1938. Klipstapel gebou van rivier- en veldklippe aan jou regterkant as jy Parys binnekom vanaf Sasolburg se kant af. Die klipstapel het bo-op …