Reddersburg Gereformeerde Kerk Reddersburg / Burgermonument / NG Kerk Reddersburg / Dorpsplein: Genl CR De Wet, Klein Perdekraal, Republiekwording, Eeufees, Poskoets / President Kruger Kinderhuis

REDDERSBURG Die dorp Reddersburg ontstaan as ń Gereformeerde Kerk gemeente op die plaas Vlakfontein wat Aug 1859 aangekoop is vir díe doel. Die dorp is in 1861 aangelê en vernoem na Die Heiland, Verlosser, Die Redder: Reddersburg 1894 neem ń…

Vredefort / Polisiestasie / Poskantoor / Kerk / Simboliese Ossewatrek

Vredefort Vrystaat Vredefort is ń klein plattelandse dorpie binne in ń massiewe krater van ongeveer 300 km in deursnee. Vredefort is naby die middelpunt van hierdie oudste en grootste impakkrater wat ook vernoem is na díe dorp; Die Vredefort Koepel.…

Vereeniging Geskiedenis

Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees. Voel vry om hierdie dokumente af te laai…